0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Religion & beliefs > General > General

Buy Now

Die manlike kind en die vrou - Openbaring 12 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R173
Discovery Miles 1 730
Die manlike kind en die vrou - Openbaring 12 (Afrikaans, Paperback): Stanley Franks

Die manlike kind en die vrou - Openbaring 12 (Afrikaans, Paperback)

Stanley Franks

 (sign in to rate)
Loot Price R173 Discovery Miles 1 730

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die mees opspraakwekkendste boek in die Bybel, is Openbaring. Die boek, is ryk aan simboliek wat gebruik word om gebeure op aarde en in die geestelike wereld te verduidelik. Openbaring 12, oor die manlike kind, die vrou en die draak is een van die dele wat ryk is aan simboliek. Indien dit nie suiwer vanuit die Skrif verduidelik en verstaan word nie, is dit verwarrend. In hierdie boek word elke element van die manlike kind, die vrou, die draak, die maan, die rivier, ens. onder die soeklig van die Woord geplaas, wat sonder enige twyfel, die uitleg daarvan openbaar maak. Alhoewel elke simboliek deeglike nagegaan word, is hierdie glad nie 'n moeilike en uitgerekte boodskap nie. Nog minder, bevat dit geheimsinnige dokumente en hoogs geleerde terme wat die leek nie kan verstaan nie. Die manlike kind is 'n samevatting van die Gods plan, van voor Jesus se kruisiging tot en met vandag. U sal geestelike verryk en gestig word deur hierdie boodskap, aangesien dit ook vele van Jesus se uitlatings verstaanbaar maak."

General

Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
Country of origin: United States
Release date: June 2014
First published: June 2014
Authors: Stanley Franks
Dimensions: 229 x 152 x 3mm (L x W x T)
Format: Paperback - Trade
Pages: 54
ISBN-13: 978-1-4997-8592-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > General > General
Books > Religion & Spirituality > General > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4997-8592-5
Barcode: 9781499785920

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners