Hulle't 'n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was
Rooiland. Hulle't vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink
uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak
hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland.
Daai's die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel
en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend
gegooi het en die 27’s een pad geloop het en die 28’s ’n ander pad.
'n Tronksel. Vier gevangenes. 'n Vloeibare, ongevormde wereld. 'n
Ritueel van bloed en offergawes. 'n Alledaagse geval van
tronkgeweld wolk uit tot ’n konflik oor dinge wat van universele
belang is.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!