Christelle Contreau, wereldberoemde Franse konsertpianis, is baie
meer as wat sy vir die wereld voorhou. Van kleins af glip sy skelm
weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot
frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n
spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die
berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar. Maar 'n kragtige
bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin,
Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug.
Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die
'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika,
Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan
Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n
oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n
waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer
verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe
... as hy die bom oorleef het. Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy
ooit weer net Christelle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug
ooit tot 'n einde kom?
General
Imprint: |
Authorhouse
|
Country of origin: |
United States |
Release date: |
2014 |
First published: |
2014 |
Authors: |
Thea Swan
|
Dimensions: |
229 x 152 x 12mm (L x W x T) |
Format: |
Hardcover - With printed dust jacket / With dust jacket
|
Pages: |
158 |
ISBN-13: |
978-1-4918-9035-6 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books >
Fiction >
General & literary fiction >
Modern fiction
Books >
Afrikaans >
Fiksie
|
LSN: |
1-4918-9035-5 |
Barcode: |
9781491890356 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!