|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Chaka - Die nuwe Afrikaanse vertaling deur Chris Swanepoel (Afrikaans, Paperback)
Price: R508
Discovery Miles 5 080
|
|
|
Chaka - Die nuwe Afrikaanse vertaling deur Chris Swanepoel (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R508
Discovery Miles 5 080
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
In Chaka word die geboorte, opgang en val van die historiese Shaka
slegs as vertrekpunt gebruik. Die werk vertoon konneksies met
verskeie mondelinge en literere genres soos die volksverhaal,
legende, fabel, sage, fantasie en selfs mite. Daar is ook
allegoriese kenmerke. Sy stilistiese grootsheid, poetiese prosa,
historiese basis met vermenging van fiktiewe elemente en karakters,
die idealisering van Shaka se krygsvernuf, die heroisering, is
kenmerke wat die werk waarskynlik op die vlak van 'n literere epos
plaas. Chaka se oorwinning oor die onregverdige behandeling wat hom
in sy jeug te beurt geval het - gedeeltelik as gevolg van sy
buite-egtelike verwekking - en sy vordering tot magtige heerser oor
die grootste gedeelte van Suider-Afrika, word in die roman
aangebied as 'n direkte gevolg van die intervensie van bonatuurlike
magte wat hom dapper en bloeddorstig gemaak het: eers deur die
vrouedokter van Bungane en daarna deur die invloedryke tradisionele
geestelike Isanusi en sy kornuite Malunga en Ndlebe - wat almal
briljant gekarakteriseer word. Chaka eindig met die AmaZulu wat
nadink oor die tragedie wat hulle leier te beurt geval het en se:
"Di a bela, di a hlweba! Madiba ho pjha a maholo!" (Dit kook en
skif! Selfs die groot ryke kom tot 'n val!).
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Impossible
Sarah Lotz
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R361
Discovery Miles 3 610
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Lost Boys
Faye Kellerman
Paperback
R330
R227
Discovery Miles 2 270
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R122
Discovery Miles 1 220
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.