Dis Jaco Malan wat een aan in die kroeg sit en se: "Ek gaan
emigreer." Die manne wat saam met hom sit, begin dan, kaalvuis,
gesels oor Suid-Afrika. Ja, daar is probleme, maar daar is ook
darem dinge wat jy nooit elders sal kry nie. En soos al die name
hierbo refleksies is van een naam, so begin die stories van die
manne refleksies raak van mekaar. En, elkeen se storie word 'n
refleksie op die stories van 'n generasie Suid-Afrikaners wat wik
en weeg tussen die goeie en die bekende, of dit wat hulle wegdryf
en die onbekende. En nie al die stories is OMO-wit nie!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!