0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (138)
  • R250 - R500 (19)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 162 matches in All Departments

Groen eiland (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Groen eiland (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R111 Discovery Miles 1 110 View more sellers In Stock

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

'n los werkie vir Dirkie en Dolfie (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, W. Smith 'n los werkie vir Dirkie en Dolfie (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, W. Smith
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Die gemaskerde skoonmakers van Om (Afrikaans, Paperback): J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, J. Sharpies Die gemaskerde skoonmakers van Om (Afrikaans, Paperback)
J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, J. Sharpies
R175 Discovery Miles 1 750 Ships in 6 - 10 working days

Stamstories, fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die titel is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.

Die Doelwagter Se Geheim (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. Bendall-Brunello, A. Stimie Die Doelwagter Se Geheim (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. Bendall-Brunello, A. Stimie
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids- en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en -begrippe aanmoedig.

Chrisjan en die rottevanger (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie Chrisjan en die rottevanger (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Hannes maak ontbyt (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, J. Burroughes, A. Stimie Hannes maak ontbyt (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, J. Burroughes, A. Stimie
R122 Discovery Miles 1 220 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Gevaarlike tekkies (Afrikaans, Paperback): S. Gates, A. Stimie, G. Aalbers, M. Remphrey Gevaarlike tekkies (Afrikaans, Paperback)
S. Gates, A. Stimie, G. Aalbers, M. Remphrey
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Die koue dag (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die koue dag (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Waterpokkies! (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Waterpokkies! (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Spookstreke (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, C. Pound, A. Stimie Spookstreke (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, C. Pound, A. Stimie
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Louis se geheime jakkels (Afrikaans, Paperback): S. Gates, A Garcia De Lynam, A. Stimie Louis se geheime jakkels (Afrikaans, Paperback)
S. Gates, A Garcia De Lynam, A. Stimie
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Teddie is weg! (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Teddie is weg! (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R101 Discovery Miles 1 010 Ships in 6 - 10 working days

Die boeke in Fase 1 het geen teks nie en die leerders moet hul eie stories skep. Fase 1 konsentreer op die ontwikkeling van basiese geletterdheidsvaardighede en hulpbronne is ontwikkel om kinders aan te moedig om oor hulself en hul ervarings te gesels, luistervaardighede te ontwikkel en die eerste boekhanteringsvaardighede te ontdek.

Die lugballon (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die lugballon (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R130 Discovery Miles 1 300 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Tess se dapper daad (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, M Cottam, A. Stimie Tess se dapper daad (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, M Cottam, A. Stimie
R140 Discovery Miles 1 400 Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Die foto (Afrikaans, Paperback): M. Poulton, A. Brychta, A. Stimie Die foto (Afrikaans, Paperback)
M. Poulton, A. Brychta, A. Stimie
R164 Discovery Miles 1 640 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie Graad 2 (Afrikaans, Paperback): A. Stimie Oxford Storieboom Klanke Fotokopieerbare Werksblaaie Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
A. Stimie
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 6 - 10 working days
Die vakansie (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die vakansie (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R164 Discovery Miles 1 640 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Die skoolkonsert (Afrikaans, Staple bound): A. Coleman, A. Brychta, J. Gedye, M. Southgate, A. Stimie Die skoolkonsert (Afrikaans, Staple bound)
A. Coleman, A. Brychta, J. Gedye, M. Southgate, A. Stimie
R145 Discovery Miles 1 450 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

Moegsien se karretjie (Afrikaans, Book): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien se karretjie (Afrikaans, Book)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Die verrassing (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie Die verrassing (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, A. Brychta, A. Stimie
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Die speelkamer (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, A. Brychta, S. Smith, T. Chance, A. Stimie Die speelkamer (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, A. Brychta, S. Smith, T. Chance, A. Stimie
R145 Discovery Miles 1 450 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

Die troeteldierbende (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. McCafferty, A. Stimie Die troeteldierbende (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. McCafferty, A. Stimie
R130 Discovery Miles 1 300 Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.

By die swembad (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie By die swembad (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Moegsien gaan winkel toe (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Moegsien gaan winkel toe (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Own Your Awkward - How To Have Better…
Michelle Morgan Paperback R468 Discovery Miles 4 680
Hong Kong's Last English Bishop - The…
Philip L. Wickeri Hardcover R2,120 R1,315 Discovery Miles 13 150
The Constitution of Man Considered in…
George Combe Paperback R604 Discovery Miles 6 040
The Death Of Democracy - Hitler's Rise…
Benjamin Carter Hett Paperback  (1)
R313 R284 Discovery Miles 2 840
Stephen Brooks and the Art of…
Jos Van Boxtel Paperback R930 Discovery Miles 9 300
Good Vibes, Good Life - How Self-Love Is…
Vex King Paperback  (4)
R350 R323 Discovery Miles 3 230
Handbook of University and Professional…
Randy G. Floyd, Tanya L. Eckert Paperback R3,422 Discovery Miles 34 220
How to Be Hopeful - An Inspirational…
Bernadette Russell Paperback R363 R340 Discovery Miles 3 400
Strait Rituals - China, Taiwan, and the…
Yang Huei Pang Hardcover R1,095 Discovery Miles 10 950
10 Little Hot Dogs
John Himmelman Paperback R226 R211 Discovery Miles 2 110

 

Partners