0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (41)
  • R100 - R250 (98)
  • R250 - R500 (16)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 155 matches in All Departments

Die reenboogmasjien (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die reenboogmasjien (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R97 R90 Discovery Miles 900 Save R7 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Die gemaskerde skoonmakers van Om (Afrikaans, Paperback): J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, J. Sharpies Die gemaskerde skoonmakers van Om (Afrikaans, Paperback)
J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, J. Sharpies
R170 R158 Discovery Miles 1 580 Save R12 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Stamstories, fases 10 - 14, is 'n reeks topgehalte fiksie wat spesiaal geskryf is vir kinders wat ondersteuning en sorgvuldige kontrolering van leesvlak nodig het: hierdie toeganklike, lewendige en humoristiese stories sal deur kinders met 'n goeie asook swakker ontwikkelde leesbevoegdheid geniet word. Die titel is in vlakke verdeel om kinders aan ingewikkelder vertelvorme en 'n uitgebreide leeswoordeskat bloot te stel.

Spif dif (Afrikaans, Paperback): M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers Spif dif (Afrikaans, Paperback)
M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers
R140 R130 Discovery Miles 1 300 Save R10 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die titel bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.

Die piekniek (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die piekniek (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R116 R108 Discovery Miles 1 080 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days
'n Kat in die boom (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie 'n Kat in die boom (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R116 R108 Discovery Miles 1 080 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Groen eiland (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Groen eiland (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R108 R80 Discovery Miles 800 Save R28 (26%) View more sellers In Stock

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Die mistige dag (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die mistige dag (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Lisa se reuse (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe Lisa se reuse (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe
R124 R115 Discovery Miles 1 150 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Die doelwagter se geheim (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. Bendall-Brunello, A. Stimie Die doelwagter se geheim (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. Bendall-Brunello, A. Stimie
R184 R171 Discovery Miles 1 710 Save R13 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids- en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en -begrippe aanmoedig.

Op die strand (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Op die strand (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R116 R108 Discovery Miles 1 080 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Die swaai (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die swaai (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R116 R108 Discovery Miles 1 080 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie Biebie se vliegtuig (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, D. Parkins, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Gevaarlike tekkies (Afrikaans, Paperback): S. Gates, A. Stimie, G. Aalbers, M. Remphrey Gevaarlike tekkies (Afrikaans, Paperback)
S. Gates, A. Stimie, G. Aalbers, M. Remphrey
R124 R115 Discovery Miles 1 150 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Die ongelooflike tekkies (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. Brown, A. Stimie Die ongelooflike tekkies (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. Brown, A. Stimie
R126 R117 Discovery Miles 1 170 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.

Die troeteldierbende (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. McCafferty, A. Stimie Die troeteldierbende (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. McCafferty, A. Stimie
R126 R117 Discovery Miles 1 170 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en-begrippe aanmoedig.

Die nag van die kieliemannetjies (Afrikaans, Paperback): P Shipton, J. Brown, A. Stimie Die nag van die kieliemannetjies (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, J. Brown, A. Stimie
R136 R126 Discovery Miles 1 260 Save R10 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Vlooi se veters (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Vlooi se veters (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Hannes maak ontbyt (Afrikaans, Paperback): A. Coleman, J. Burroughes, A. Stimie Hannes maak ontbyt (Afrikaans, Paperback)
A. Coleman, J. Burroughes, A. Stimie
R119 R110 Discovery Miles 1 100 Save R9 (8%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.

Sing vir jou lewe (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, M Cottam, A. Stimie Sing vir jou lewe (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, M Cottam, A. Stimie
R136 R126 Discovery Miles 1 260 Save R10 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Snoepie ontsnap (Afrikaans, Paperback): A. Stimie, P. Goodhart, G. Aalbers, C. Holden Snoepie ontsnap (Afrikaans, Paperback)
A. Stimie, P. Goodhart, G. Aalbers, C. Holden
R129 R120 Discovery Miles 1 200 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die titel bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.

Oom Daantjie se doepa (Afrikaans, Paperback): A. Macdonald, J. Eastwood, A. Stimie Oom Daantjie se doepa (Afrikaans, Paperback)
A. Macdonald, J. Eastwood, A. Stimie
R126 R117 Discovery Miles 1 170 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met 'n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en -begrippe aanmoedig.

Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die rommelverkoping (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R116 R108 Discovery Miles 1 080 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 3 stel vier nuwe karakters bekend, fokus op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

Obie (Afrikaans, Paperback): P Shipton, C. Smedley, A. Stimie Obie (Afrikaans, Paperback)
P Shipton, C. Smedley, A. Stimie
R125 R116 Discovery Miles 1 160 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Tess se dapper daad (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, M Cottam, A. Stimie Tess se dapper daad (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, M Cottam, A. Stimie
R136 R126 Discovery Miles 1 260 Save R10 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.

Flappie en die kat (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Flappie en die kat (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R107 R99 Discovery Miles 990 Save R8 (7%) Ships in 6 - 10 working days

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Nuovo All-In-One Car Seat (Black)
R3,599 R3,020 Discovery Miles 30 200
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300
CritiCareŽ Sterile Gauze Swabs (75 x 75…
R3 Discovery Miles 30
Tommee Tippee Sports Bottle 300ml - Free…
R100 R94 Discovery Miles 940
Rotatrim A4 Paper Ream (80gsm)(500…
R97 Discovery Miles 970
Bostik Glue Stick (40g)
R52 Discovery Miles 520
Swan Wonderlust Harmony G-Spot Vibrator…
 (2)
R1,199 R899 Discovery Miles 8 990
JBL T110 In-Ear Headphones (White)
R229 R205 Discovery Miles 2 050
Home Classix Placemats - Geometric…
R59 R51 Discovery Miles 510
Harry Potter Wizard Wand - In…
 (3)
R830 Discovery Miles 8 300

 

Partners