Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer
om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit
humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per
bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders
die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste
sleutelwoorde.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!