Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 17 of 17 matches in All Departments
The Battle of Cuito Cuanavale has been a source of fierce contestation and emotion for decades, but up to now little was known about the Recces’ presence and impact during this controversial battle. In the last book of the nail-biting trilogy about 1 Recce, the award-winning author Alexander Strachan, himself an ex-Recce, reveals more on the Recces’ involvement there. Packed with suspense, adrenaline, high drama and unforgettable accounts by ex-Recces who experienced these adventures personally.
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte. In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar. Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.
1-Recce was the sharpest, most versatile and deadliest specialist unit in the entire South African army. These men were super fit, unbelievably tough and stopped at nothing. Time and again they put their lives at risk in the execution of highly secret operations behind enemy lines. For decades these missions have been kept secret. Now, for the first time, the Recces' most famous generals (including the legendary colonel Jan Breytenbach) reveal their involvement in many highly sensitive political operations. Explosive revelations are made of a collapsed mission to blow up key ANC figures in the final years of the apartheid era. They tell of 1-Recce's involvement in the controversial Border War and reveal the existence of a top secret squadron in the then Rhodesian army. After years of myths and secrecy, this book gives a new perspective on the Recces and the way they operated invisibly behind the scenes.
'n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na 'n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. So word vyf mense saamgegooi vir 'n naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag en nog 'n verhouding wat nooit sy le kon kry nie. 'n Misterieuse bok maak sy verskyning. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word 'n medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.
1 Recce: Agter vyandelike linies neem die leser tot in die Recces se “binnekamer”. In hul eie woorde vertel Recce-operateurs van die lewensgevaarlike operasies wat hulle onder groot geheimhouding in die laat 1970’s in Angola, Rhodesië en Mosambiek uitgevoer het. Dié wat daar was vertel van die spanning, afwagting, vrees, adrenalien, moegheid, dors en hartseer wat hulle beleef het, maar ook van die humoristiese momente en die hegte vriendskapsbande wat hulle gesmee het.
1-Recce was die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenheid in die ganse Suid-Afrikaanse weermag. Dié manne was superfiks, bomenslik taai en het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewens op die spel geplaas in die uitvoering van hoogs geheime operasies agter vyandelike linies. Dekades lank is oor al dié hoogs geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recce's se groot generaals (waaronder die legendariese kol Jan Breytenbach) hoe hulle gestuur is om verskeie polities sensitiewe operasies uit te voer. Daar word onthul hoe hulle in die doodsnikke van die apartheidsera gestuur is, en op die laaste oomblik verhoed is, om sleutel ANC-figure op te blaas. Hulle vertel van 1-Recce se betrokkenheid by die omstrede Grensoorlog en die bestaan van 'n hoogsgeheime "Eskadron" in die destydse Rhodesiese Weermag. Ná jare van mites en geheimhouding gee dié boek 'n totaal nuwe blik op die Recce's en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.
1 Recce: Behind Enemy Lines takes the reader into the ‘inner sanctum’ of the Recces. In their own words, Recce operators recount some of the life-threatening operations they conducted under great secrecy in the late 1970s. Those who were there give first-hand accounts of the tension, anticipation, fear, adrenalin, exhaustion, thirst and grief they experienced, but also of the humorous moments and the close bonds of friendship that were forged in situations of mortal danger.
This scarce antiquarian book is a selection from Kessinger Publishing's Legacy Reprint Series. Due to its age, it may contain imperfections such as marks, notations, marginalia and flawed pages. Because we believe this work is culturally important, we have made it available as part of our commitment to protecting, preserving, and promoting the world's literature. Kessinger Publishing is the place to find hundreds of thousands of rare and hard-to-find books with something of interest for everyone!
Dwaalpoort is 'n ou KwaZulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, 'n trop wat reeds aan die wereld se vroegste inwoners bekend was. Rentia het Dwaalpoort van haar pa geerf, en die plaas word nou deur haar man, Henning, bestuur. Ook op die plaas is die wildvanger en oudsoldaat Bullet. Hy was Rentia se pa se regterhand en voorheen haar minnaar. Dit is 'n ongemaklike saambestaan in 'n krisistyd in die plaas se geskiedenis.
This is an EXACT reproduction of a book published before 1923. This IS NOT an OCR'd book with strange characters, introduced typographical errors, and jumbled words. This book may have occasional imperfections such as missing or blurred pages, poor pictures, errant marks, etc. that were either part of the original artifact, or were introduced by the scanning process. We believe this work is culturally important, and despite the imperfections, have elected to bring it back into print as part of our continuing commitment to the preservation of printed works worldwide. We appreciate your understanding of the imperfections in the preservation process, and hope you enjoy this valuable book.
|
You may like...
Java How to Program, Late Objects…
Paul Deitel, Harvey Deitel
Paperback
|