|
Showing 1 - 12 of
12 matches in All Departments
Die aangenome visserseun Boela, raak verlief raak op Nonnie, die
eienaar van die kantien se dogter. Hy moet slim planne maak om sy
drie vriende, Vlooi, Patrys en Biesiepol, van Nonnie se werf af te
hou. Dan is daar Oukoos, Boela se pleegvader. Nadat Oukoos se seun
Janneman en sy vrou weggeloop het van Oestermond, het Oukoos vir
Boela in sy huis ingeneem om hom te leer van die see en sodat
iemand sy skuite kan erf. Maar op ’n dag sien iemand vir Janneman
in die kantien drink. Boela wonder of Oukoos hom nog nodig het. En
of hy opgewasse is om Nonnie teen Janneman te beskerm.
The book is an indispensable companion to all students of biology,
but particularly those enrolled in courses concerning experimental
design, data analysis, hypothesis testing, research methods, or any
practical project work.
'Animal Behaviour is an important and popular subject, but all too
often core texts focus on easy-to-digest aspects of the field.
Barnard's book is different. He covers all the current, as well as
historically important, aspects of animal behaviour with a clarity
that encourages curiosity. This book takes a much needed, deep and
serious look at the most popular subject in organismal biology.
'Mike Siva-Jothy, University of Sheffield'This excellent textbook
deals with the complexities of animal behaviour in a readable and
informative style. Its balanced treatment of mechanisms,
development, functions and evolution provides an overview which is
lacking in most of the other textbooks in this area. It could be
the main text for any animal behaviour course in biological
sciences or psychology, but would also greatly benefit students
taking courses in behavioural ecology, evolution, experimental
psychology, and others. 'Ian R Hartley, Biological Sciences,
Lancaster University Animal behaviour has been one of the
fastest-growing scientific disciplines of recent years. Its impact
on the way we think about biology has spawned lucid 'best sellers'
like The Selfish Gene and widespread scienti
|
Mahala (Paperback)
Chris Barnard; Translated by Luzette Strauss
|
R253
Discovery Miles 2 530
|
Ships in 12 - 17 working days
|
Set against political tumult, this psychological thriller explores
the dilemmas faced by the 1960s generation of Afrikaners in South
Africa. A disjointed chronology reveals the quandaries of Delport,
the existentialist hero and protagonist who has lived alone deep in
the African bush for nine years in hopes of evading his past.
Always fearful that his nemesis, the mysterious Ritter, is out to
find and kill him, Delport begins having paranoid visions as he
endures days of burning sun, nights of buzzing mosquitoes, and the
constant sound of inexplicable drumming. Then, when someone does
arrive--a woman named Malia Domingo--Delport can't escape the
feeling that she might be connected to Ritter in some way.
Die verhaal van 'n wonder wat met 'n gesin gebeur het. Op 'n
verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald 'n
teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis
en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan
nie meer klavier speel nie en is vasgevang in 'n saai
liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie
meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar
dan bring 'n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers
werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog
met 'n hele gemeenskap werk.
Twee trefferdramas uit die pen van die bekroonde Chris Barnard. In
Piet-my-vrou verskyn 'n musiekonderwyseres in die hof omdat sy glo
een van haar leerlinge, 'n 16-jarige seun, ontvoer en verlei het.
Nagspel, 'n videodrama, het net drie karakters: 'n polisiesersant
by 'n verlate grenspos, sy vrou en 'n ontsnapte misdadiger.
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey, 'n
klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas
treiter hom. Almal wat hom ken, dink hy's 'n opperste sukkelaar.
Maar wat hulle nie weet nie, is dat hy een van die geheime agente
van die revolusie is. Soos hy aan Petra verduidelik: "Ons gaan
alles afmaai. Al die grootmenere. Al die ekstra spesiale kokkedore
wat die wette gemaak het; al die ringkoppe wat op ons gewone ouens
trap en die wereld se geld onder hulle vet basse muf broei. Terwyl
ons ouens wat die vuil werk doen in losieshuise moet bly. En met
trapfietse moet kom waar ons wil wees - ons gaan die wereld weer
maak soos hy was - toe elke ou nog 'n kans gehad het."
Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde
plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie
huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria,
die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En
op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en
hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van
die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul
bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak
diere mak en bring hulle in sy kamer in, genees besoekers. Hy
"mesmeraais" mense en hou hom besig met dinge wat soos toordery
lyk. Algaande bring sy teenwoordigheid in almal die verlange na
iets onbereikbaars na vore, maar dis Marais se verlange na die
jongmeisie, en hare na hom en na 'n ander lewe, wat al die verswee
konflikte op die spits dryf.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R369
Discovery Miles 3 690
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R369
Discovery Miles 3 690
|