|
Books > Language & Literature > Literature: texts > Drama texts, plays > From 1900 > Film & television screenplays
|
Buy Now
Die Wonderwerker (Afrikaans, Paperback)
Price: R199
Discovery Miles 1 990
|
|
|
Die Wonderwerker (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R199
Discovery Miles 1 990
Expected to ship within 4 - 6 working days
|
Toe Eugene Marais deurtrek van malaria en morfien by 'n vreemde
plaashuis in die Waterberg ingeneem word, verander daardie
huishouding heeltemal. Twee vroue ding mee om sy aandag - Maria,
die huisvrou, en Jane, 'n jong meisie onder die gesin se sorg. En
op hulle beurt is daar twee jaloerse mans - Gys, die eggenoot, en
hul seun, Adderjan. Oor die maande waarin Marais onder die sorg van
die twee vroue herstel, verrig hy wat vir die plaasmense en hul
bure na wonderwerke lyk. Hy versamel en ondersoek byna alles, maak
diere mak en bring hulle in sy kamer in, genees besoekers. Hy
"mesmeraais" mense en hou hom besig met dinge wat soos toordery
lyk. Algaande bring sy teenwoordigheid in almal die verlange na
iets onbereikbaars na vore, maar dis Marais se verlange na die
jongmeisie, en hare na hom en na 'n ander lewe, wat al die verswee
konflikte op die spits dryf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Saint Joan
George Bernard Shaw
Paperback
R367
Discovery Miles 3 670
Saint Joan
George Bernard Shaw
Hardcover
R596
Discovery Miles 5 960
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.