0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die Vrou Met Nege Lewens (Afrikaans, Paperback): Debbie Loots Die Vrou Met Nege Lewens (Afrikaans, Paperback)
Debbie Loots
R320 R235 Discovery Miles 2 350 Save R85 (27%) Pre-order

Op die drempel van sestig, met haar jongste kind op pad uit die huis, sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ’n draad deur haar lewe loop.

Onvergenoeg met die een na die ander blyplek, haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op ’n soektog na betekenis en ’n doel in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, psigoanalise, en sy pak selfs meer as een psigedeliese
reis aan, met verreikende gevolge.

En dan word haar soeke deur ’n gesondheidskok op die spits gedryf . . .

Die Boek van Gelukkige Eindes (Afrikaans, Paperback): Debbie Loots Die Boek van Gelukkige Eindes (Afrikaans, Paperback)
Debbie Loots
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R309 Discovery Miles 3 090 Ships in 4 - 6 working days

Kaapstadse sielkundige Chris se rustige lewe word bedreig. ’n Trigger-happy vrou uit sy verlede probeer hom afpers, sy pasiënte se koppe haak een vir een uit, en sy dirty little secret begin hom kriewelrig maak.

Boonop irriteer sy gay eksvrou hom met haar verhoudingsprobleme, amper net soveel soos sy skoolvriend se skynbaar sorgelose lewe. Op Bella, sy jong Portugese vrou met haar voorliefde vir lawwe YouTube-videos, kan hy darem werklik staatmaak – of hoe?

Hierdie genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiële krisisse word uit die oogpunt van verskeie karakters vertel, en elkeen het ’n kinkel-einde. Besluit self wie s’n is gelukkig en wie s’n nie . . .

Split (Afrikaans, Paperback): Debbie Loots Split (Afrikaans, Paperback)
Debbie Loots
R350 R312 Discovery Miles 3 120 Save R38 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Dis die sewentigs en tagtigs. 'n Afrikaanse gesin trek gedurig rond, van Pietersburg na Randfontein na Durban en weer terug. Terwyl Vera se huwelik aan't verbrokkel is, knoop sy 'n verhouding met haar buurman aan en lees verbode seksboeke. Haar dogter Lien wens 'n UFO laai haar op. Split gaan oor grootword op 'n myndorp, soen op Durban se strand en 'n Indier wat sweet in die kaartjiekantoor van Louis Trichardt se publieke swembad.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Walk With Us - A Gripping African…
Tom David, Warren Handley Paperback R495 Discovery Miles 4 950
Barty - Arise, Queen of Oz
Ron Reed, Chris McLeod Paperback R556 Discovery Miles 5 560
Lines of Least Resistance - Table…
Riaan Vorster Paperback R430 R397 Discovery Miles 3 970
Hiking The Fish - The Ultimate Guide To…
Henk Blanckenberg, Lizet Meyer Paperback R230 R213 Discovery Miles 2 130
Adrenaline Junkie Collect & Scratch…
Sheet map, rolled R462 Discovery Miles 4 620
This Is About Running, This Is Not About…
Chris Bennett Paperback R500 R375 Discovery Miles 3 750
Trail Blazer - My Life As An…
Ryan Sandes, Steve Smith Paperback  (1)
R340 R314 Discovery Miles 3 140
Learning to Fly - A Memoir of Hanging on…
Steph Davis Paperback R479 R454 Discovery Miles 4 540
All In - The Atlantic SUP Crossing, 93…
Chris Bertish Paperback R350 R323 Discovery Miles 3 230
Practical Escrima Knife Defense…
Sam Fury, Giacomo Pilato Hardcover R476 Discovery Miles 4 760

 

Partners