Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
When Errol Tobias was selected for the Springbok rugby team there was an immediate uproar. He became our first black Springbok in 1980 – in the middle of South Africa’s isolation from international sport and growing protest action against the government. In Errol Tobias: Pure Gold he talks openly about his sporting career: from childhood to the great moments in the green and gold. Here are the joys, the losses, and the controversy. The truth behind legendary rugby matches is revealed, such as the South American tour where Tobias broke a world record, and the disastrous New Zealand tour that was overshadowed by protests against the Springboks. He writes about his close friendship with fellow Springbok legend Rob Louw, and the unwavering support of Danie ‘Doc’ Craven. Tobias also gives his opinion on the quota system of today. Many others have talked about Errol Tobias and his effect on South African rugby. Here is his side of the story.
Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler – te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf kindsbeen tot met die groot oomblikke in die groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias ’n rekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie ‘Dok’ Craven. Hier is ook Tobias se opinie oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sı kant van die saak.
|
You may like...
|