0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Benru se Boomskok - Die geheim van sy spesiale magte (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit Benru se Boomskok - Die geheim van sy spesiale magte (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit; Illustrated by Luan Serfontein
R180 R155 Discovery Miles 1 550 Save R25 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Benru en sy boetie Wayne bly nou by hulle ouma. Sy is nie ’n liefdevolle ouma wat koekies bak en drukkies gee nie. Sy is saaklik en formeel. En sy steek iets weg. Benru is seker daarvan.

Benru dink gereeld nog aan sy ouers. Hoe hulle skielik verdwyn het. Die polisie sę dat hulle dood is. Maar Benru is nie so seker nie ...

Deesdae is baie dinge vir Benru vreemd.

• Het Wayne regtig deur ’n boom in Ouma se agterplaas geklim en DEUR TYD GEREIS?
• Wie is die eienaardige mense wat aan die deur klop?
• Het Benru magte waarvan hy nie weet nie?

Benru is in vir ’n wegholrit van ’n avontuur van tydsreis, geheime agente en spesiale magte!

Klaskameraad Leesgids: Die Ware Avonture van Adelie en Riley (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit Klaskameraad Leesgids: Die Ware Avonture van Adelie en Riley (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit; Compiled by Ilouise Muzzel
R150 R110 Discovery Miles 1 100 Save R40 (27%) Pre-order

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met basiese literęre aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op ‘n QR-kode beskikbaar wees.

Die Ware Avonture van Adelie en Riley 2 - Die Amadidas (Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware Avonture van Adelie en Riley 2 - Die Amadidas (Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone! Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer ...Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1 - Die Swembadmonster (Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1 - Die Swembadmonster (Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n węreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?

Die Ware Avonture van Adelie & Riley 4 - Die Wakker-akkers (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware Avonture van Adelie & Riley 4 - Die Wakker-akkers (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R160 R125 Discovery Miles 1 250 Save R35 (22%) Pre-order

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!

Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n węreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...

In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ’n heel ander “monster” te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af.

Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?

Die Ware avonture van Adelie & Riley 3 - Die MOEsters (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware avonture van Adelie & Riley 3 - Die MOEsters (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R160 R125 Discovery Miles 1 250 Save R35 (22%) Pre-order

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!

Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n węreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...

In “Die MOEsters” gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op ’n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Odell On Square Rose, Brushed Satin…
R430 Discovery Miles 4 300
Croxley Create Wood Free Pencil Crayons…
R12 Discovery Miles 120
Bostik Super Clear Tape on Dispenser…
R44 Discovery Miles 440
Cable Guys Controller and Smartphone…
R399 R349 Discovery Miles 3 490
One Pot - Cookbook for South Africans
Louisa Holst Paperback R385 R280 Discovery Miles 2 800
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R318 Discovery Miles 3 180
Home Classix Placemats - Beachwood (Set…
R59 R51 Discovery Miles 510
Nintendo Joy-Con Neon Controller Pair…
R1,899 R1,499 Discovery Miles 14 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R383 R318 Discovery Miles 3 180
Alva 5-Piece Roll-Up BBQ/ Braai Tool Set
R550 Discovery Miles 5 500

 

Partners