Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van
speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!
Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle
beleef nie. Die agtertuin verander in ’n węreld waarin daar allerhande
monsters en vreemde kreature wegkruip ...
In “Die MOEsters” gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie.
Hulle bly op ’n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar
hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies
is ... Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!