Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van
speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!
Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle
beleef nie. Die agtertuin verander in ’n węreld waarin daar allerhande
monsters en vreemde kreature wegkruip ...
In “Die wakker-akkers” het Adelie en Riley met ’n heel ander “monster”
te make. Die akkerboom in haar ouers se tuin gooi ’n klomp akkers af.
Hoekom lyk dit vir Adelie of die akkers ’n vorm begin aanneem en vir
haar en Riley aanval? Hoe gaan hulle die tornado van akkers keer?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!