|
Showing 1 - 12 of
12 matches in All Departments
Boer Frans se plaas le lekker knus langs 'n klein stroompie ver van
die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de
Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie
Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer
op die plaas.
As jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal
gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp
sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry!
Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!
Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander
reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan
wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan
werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel
in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories
op die CD: Die boeke se opstand; ’n Besonderse vriendskap; Flippie
Vis gaan see toe; Pompom en die groen parkiete; Die Engelprinses;
Die haan wat nie wou kraai nie; Die drie maats; Andries Olifant;
Die slang en die aap.
Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander
reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan
wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan
werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel
in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories
op die CD: Rooikam; Die reus wat nie ’n reus wou wees nie; Waarom
die tongvis plat is; Pompom maak sy dierevriendjies gesond; Die ou
vroutjie en Myro, die kat; Jakkals volg ’n spoor; Pikkie Pikkewyn;
Die sandglas van Vader Tyd; Die pers drakie.
Beleef prettige avonture saam met dokter Slurp, die verpleeghasies,
die hennesuster en die koddige pasiente van die dierehospitaal. As
jy jou wil slap lag, moet jy 'n slag gaan by die dierehospitaal
gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp
sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry!
Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!
Al gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie
wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie
wat 'n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe
jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie
betowerende boek propvol slaaptydstories! Francois Ruyer se
pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne
sprokies 'n heerlike leeservaring vir oud en jonk. Laat die mense,
diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in
die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge
huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie - dit is heerlike
slaaptydstories vir vaak ogies!
|
My storie-skatkis (Afrikaans, CD)
Francois Ruyer; Hemma paneel Hemma paneel, Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
'n Koei met 'n serpie, 'n spierwit donkie ... Jy sal kennis maak
met splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak.
Sluit by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n
skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de
Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die
stories op die CD: Marcel die Dappere; Verrassing!; Die Lelike
Konyntjie; Kakao die Apie; Albert en die Aartappel; Gallie die
Krokodil; Wimpie die Wit Donkie; Bonte se Serpie; Soet Honne!;
Annabel se Voeltjiekafee (Bonussnit).
|
My storie-skatkis (Afrikaans, CD)
Francois Ruyer; Hemma paneel Hemma paneel, Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
'n Wit olifantjie, 'n hen wat wou kraai ... Jy sal kennis maak met
splinternuwe karakters en menige avonture met hulle meemaak. Sluit
by hulle aan op hul reise, deel in hul avonture en ontdek 'n
skatkis van stories om jou na sprokiesland weg te voer. Lochner de
Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom luister saam! Die
stories op die CD: Lea se Boom; Die Lied van die Hen; Tot Stinkie
se Redding; Die Duisendpoot en die Slak; Frederik en Kuifie;
Kameelperd en Sebra; Katryntjie Kekkel; Jabba die Wit Olifantjie;
Meteoor die Drakie; Lenet se Ponie (Bonussnit).
'n Bloedrooi kappie, 'n goudgeel gifappel, drie krulsterte, 'n kat
met stewels, 'n pampoen wat in 'n koets verander, 'n huisie van
lekkers, en sewe klein bokkies ... Welkom in die wereld van
sprokiesland! Lochner de Kock vertel al jou gunstelingsprokies! Kom
luister saam! Die stories op die CD: Klein Duimpie; Die Wolf en die
Sewe Bokkies; Hansie en Grietjie; Die Gestewelde Kat;
Aspoestertjie; Die Drie Varkies; Rooikappie.
Boer Frans se plaas le lekker knus langs 'n klein stroompie ver van
die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de
Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas.
Stories op die CD: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie
Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer
op die plaas.
|
You may like...
Atmosfire
Jan Braai
Hardcover
R590
R425
Discovery Miles 4 250
Finding Dory
Ellen DeGeneres, Albert Brooks, …
Blu-ray disc
(1)
R38
Discovery Miles 380
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R310
Discovery Miles 3 100
|