![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans
huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en
feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n
vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-,
skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse
geïntegreer en ontwikkel progressief.
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook – meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op ’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?
Tom's father is a sign-writer, but he has lost his job. In this story, tom learns about using whatever talents he has to meet the challenges in life.
Two adventurous children set out to uncover the source of dangerous waste, after they discover their younger friends playing with it. Teachers can use this gripping story to explore health and safety.
Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans
huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en
feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n
vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-,
skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse
geïntegreer en ontwikkel progressief.
Niks is ooit presies soos dit lyk nie en verpleegsters dra nie tekkies nie… maar hoe moet dit eintlik lyk? Iets is nie reg nie . Kinders raak weg, onderwysers tree vreemd op, ambulanse jaag rond, lorries is vol bloed en derms. Wat gaan aan? Die tweeling en Oom Otto besluit om speurder te speel. Die Kuikendiewe is een van die titels in die splinternuwe Lees is Maklik leesreeks.
|
You may like...
The Honest Politician's Guide to Prisons…
Roy D. King, Lucy Willmott
Hardcover
R4,503
Discovery Miles 45 030
Emotional Labour in Criminal Justice and…
Jake Phillips, Chalen Westaby, …
Hardcover
R4,505
Discovery Miles 45 050
Behind Prison Walls - Unlocking A Safer…
Edwin Cameron, Rebecca Gore, …
Paperback
Convict Criminology for the Future
Jeffrey Ian Ross, Francesca Vianello
Hardcover
R4,500
Discovery Miles 45 000
Handbook on Sentencing Policies and…
Cassia Spohn, Pauline Brennan
Hardcover
R6,782
Discovery Miles 67 820
|