0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Buy Now

Rimpelstories: Die Sorie van die Lieweheersbesie (Vlak 12): Vlak 12: Graad 3 (Afrikaans, Staple bound) Loot Price: R67
Discovery Miles 670

Rimpelstories: Die Sorie van die Lieweheersbesie (Vlak 12): Vlak 12: Graad 3 (Afrikaans, Staple bound)

G. Weideman

Series: Rimpelstories

 (sign in to rate)
Loot Price R67 Discovery Miles 670

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geļllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geļntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.

Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

General

Imprint: Kagiso
Country of origin: South Africa
Series: Rimpelstories
Release date: July 1999
Authors: G. Weideman
Dimensions: 140 x 205 x 2mm (L x W x T)
Format: Staple bound
Pages: 24
ISBN-13: 978-0-7986-5699-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7986-5699-9
Barcode: 9780798656993

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R305 Discovery Miles 3 050
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R370 R347 Discovery Miles 3 470
Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R235 R210 Discovery Miles 2 100
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts Paperback R185 Discovery Miles 1 850
Klasgids: Hoėrskool - Gedigte, Gedigte…
Paperback R180 R168 Discovery Miles 1 680
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer…
Marieta Nel Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel…
Tanya Viviers Paperback R340 Discovery Miles 3 400
Vrae & Antwoorde vir die Klaskamer Graad…
Marieta Nel, Rika Boucher, … Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3…
J. Anker, I. Lewis, … Staple bound R71 Discovery Miles 710
Klaskameraad Studiegids: Skerwe
Sally Partridge Paperback R140 R132 Discovery Miles 1 320
X-Kit Presteer Essensiele Verwysings…
M Peacock, R. Scheepers, … Paperback  (2)
R202 Discovery Miles 2 020
Klasgids (Hoėrskool): Tegnologie in die…
Paperback R180 R169 Discovery Miles 1 690

See more

Partners