Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die
tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul
speurwerk as huiswerk. Hul pa was ’n polisieman wat in die
uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat
besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook –
meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur
in die supermark dat daar ’n verpleegster en ambulansman iemand op
’n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat
wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!