0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Huiskos - Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel (Afrikaans, Paperback): Herman Lensing Huiskos - Nostalgie Is Die Beste Geurmiddel (Afrikaans, Paperback)
Herman Lensing 2
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R441 Discovery Miles 4 410 Ships in 4 - 6 working days

Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis, wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek.

Huiskos vertel – in sy eie woorde – die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika.

Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos trifle, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy van Pretoria tot in Pofadder kan kry.

Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.

Air Fryer - Herman's Top 100 Recipes (Paperback): Herman Lensing Air Fryer - Herman's Top 100 Recipes (Paperback)
Herman Lensing
R360 R321 Discovery Miles 3 210 Save R39 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dive into the world of air frying with celebrity chef Herman Lensing and discover why this versatile gadget is your new best friend in the kitchen!

For his latest cookbook, Herman has selected his top 100 air fryer recipes that will take your taste buds on an unforgettable adventure. From mouthwatering breakfasts, sultry side dishes, succulent mains, boujee baking and delectable desserts, his creative flair and culinary genius shine through in every dish.

Starving for meals that are quick and easy to prepare? Look no further. Whether you're a novice cook or a seasoned pro, this book is packed with fun, flavour, and fabulousness.

Lugbraaier - Herman se 100 Beste Resepte (Afrikaans, Paperback): Herman Lensing Lugbraaier - Herman se 100 Beste Resepte (Afrikaans, Paperback)
Herman Lensing
R360 R321 Discovery Miles 3 210 Save R39 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Verken die wêreld van lugbraaiers met celeb-sjef Herman Lensing en ontdek hoekom dié veelsydige toestel jou nuwe beste vriend is.

Herman se Tafel (Afrikaans, Paperback): Herman Lensing Herman se Tafel (Afrikaans, Paperback)
Herman Lensing
R420 R210 Discovery Miles 2 100 Save R210 (50%) View more sellers In Stock

Vir hom begin alles met ’n besluit: Om mense te nooi vir ete. En dan kom die groot beplanning: die datum, die gaste, die tema en dekor en laaste – maar seker die belangrikste – die spyskaart.

In Herman se tafel bied Herman Lensing tien unieke spyskaarte, elkeen geskoei op ’n tema waarby al die gange – voorgereg, hoofgereg, nagereg en meer – pas. Die keurige geregte in hierdie boek is saamgestel met kundigheid en styl, maar is deurgaans gebruikersvriendelik en aanloklik. Daar is ou Suid-Afrikaanse bekendes, maar ook Italiaanse pastas en ’n Franse nagereg of twee; disse waarin vars kruie die kollig steel, kuierkos vir lank eet, afshow-geregte om jou gaste te beïndruk en ja, selfs happies vir honde. En dan wys hy jou ook hoe om jou tafel te dek: óf met uitspattighede, óf met dit wat jy reeds in jou huis het. Vir Herman is die etenstafel die kern van die huis en van saamwees – van bande versterk en van vriendskappe smee – en ’n simbool van alles wat mooi en goed is. Met hierdie boek nooi Herman jou uit om fees te vier, om moeite te doen, om die lewe te vier en om groot – dog moeiteloos – te kook.

Nostalgie - Kos Wat Vra Vir 'n Tweede Skep En Sê "Onthou Jy Nog" (Paperback): Herman Lensing Nostalgie - Kos Wat Vra Vir 'n Tweede Skep En Sê "Onthou Jy Nog" (Paperback)
Herman Lensing
R380 R351 Discovery Miles 3 510 Save R29 (8%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos/Home Cooking in 2021, wat vir ’n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.

Herman se laaste boek in die trilogie vertel – in sy eie woorde – die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang – dit bring Nostalgie. En om met kos ’n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. Nostalgie is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig.

Nostalgie bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.

Home Cooking - Food That Connects With Your Soul (Paperback): Herman Lensing Home Cooking - Food That Connects With Your Soul (Paperback)
Herman Lensing 1
Sold By Booksmart Africa - Fulfilled by Loot
R470 Discovery Miles 4 700 Ships in 5 - 8 working days

Home Cooking is Herman Lensing’s sixth cookbook and follows the highly successful Dit Proe Soos Huis, published in 2019.

Home Cooking tells the story – in his own words – of Herman’s 34 years. Unlike his previous books, this one also sees him sharing friends’ recipes, as well as many he discovered during his journeys throughout South Africa. There are more than 80 recipes, and each chapter reflects Herman’s love of food and people, accompanied by entertaining anecdotes. The recipes are totally unpretentious, featuring ingredients that are available anywhere in the country.

Home Cooking invites you into Herman’s kitchen, to prepare food anyone can cook.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Digital Thermometer
 (5)
R124 Discovery Miles 1 240
Sharp EL-535 Scientific Calculator - 422…
R399 R290 Discovery Miles 2 900
Ticket To Paradise
George Clooney, Julia Roberts, … DVD  (1)
R245 Discovery Miles 2 450
Genuine Leather Wallet With Clip Closure…
R299 R247 Discovery Miles 2 470
Treeline Tennis Balls (Pack of 3)
R57 Discovery Miles 570
Aerolatte Cappuccino Art Stencils (Set…
R110 R104 Discovery Miles 1 040
JVC 27" Full HD Gaming Monitor
R5,499 R5,139 Discovery Miles 51 390
Fleshlight Girls - Dillion Harper…
R2,099 R1,399 Discovery Miles 13 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Asphalt Meadows
Death Cab For Cutie CD R416 Discovery Miles 4 160

 

Partners