Books > Food & Drink > Quick & easy cooking
|
Buy Now
Herman se Tafel (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R350
Discovery Miles 3 500
You Save: R70
(17%)
|
|
Herman se Tafel (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R420
Loot Price R350
Discovery Miles 3 500
You Save R70 (17%)
To be released on 17 November 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Monday, 24 Nov 2025 and Monday, 1 Dec 2025.
|
Vir hom begin alles met ’n besluit: Om mense te nooi vir ete. En dan
kom die groot beplanning: die datum, die gaste, die tema en dekor en
laaste – maar seker die belangrikste – die spyskaart.
In Herman se tafel bied Herman Lensing tien unieke spyskaarte, elkeen
geskoei op ’n tema waarby al die gange – voorgereg, hoofgereg, nagereg
en meer – pas. Die keurige geregte in hierdie boek is saamgestel met
kundigheid en styl, maar is deurgaans gebruikersvriendelik en
aanloklik. Daar is ou Suid-Afrikaanse bekendes, maar ook Italiaanse
pastas en ’n Franse nagereg of twee; disse waarin vars kruie die kollig
steel, kuierkos vir lank eet, afshow-geregte om jou gaste te beïndruk
en ja, selfs happies vir
honde. En dan wys hy jou ook hoe om jou tafel te dek: óf met
uitspattighede, óf met dit wat jy reeds in jou huis het. Vir Herman is
die etenstafel die kern van die huis en van saamwees – van bande
versterk en van vriendskappe smee – en ’n simbool van alles wat
mooi en goed is. Met hierdie boek nooi Herman jou uit om fees te vier,
om moeite te doen, om die lewe te vier en om groot – dog moeiteloos –
te kook.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.