0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Die avonture van Lulu Lerulu (Afrikaans, Paperback): Jaco Botha Die avonture van Lulu Lerulu (Afrikaans, Paperback)
Jaco Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

Lulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies. Maar dan gebeur daar iets wat als kan verander... Van avontuur tot avontuur vind Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe 'n groot hart in een hond klop.

In Drie Riviere (Afrikaans, Paperback): Jaco Botha In Drie Riviere (Afrikaans, Paperback)
Jaco Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R84 Discovery Miles 840 Ships in 4 - 6 working days
Miskruier (Paperback): Jaco Botha Miskruier (Paperback)
Jaco Botha
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

Suid-Afrika 2007. Die vigskrisis het sy hoogtepunt bereik en krematoriumtorings blaas onverpoosd swart rook die hemelruim in. Die land is uitgelewer aan die diktatorskap van 'n president wat met die wysheid en insig van 'n ware tiran regeer. Teen hierdie agtergrond vlug die joernalis Braam Fourie vir sy lewe nadat hy verbind word met 'n berig waarin die huidige bestel sterk gekritiseer word. Teen 'n dolle pas ontvou 'n verhaal wat die leser op 'n skokkend eerlike en uitdagende reis neem.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
GX Hard OLED Screen For iPhone 16 Pro
R2,639 R1,885 Discovery Miles 18 850
iPhone 16 Charging Port Flex Cable…
R613 R438 Discovery Miles 4 380
iPhone 15 Back Housing Cover Adhesive…
R334 R238 Discovery Miles 2 380
GX Hard OLED Screen For iPhone 16 Pro…
R2,653 R1,895 Discovery Miles 18 950
iPhone 15 Plus LCD Frame Bezel…
R329 R235 Discovery Miles 2 350
iPhone 15 Pro Back Housing Cover…
R334 R238 Discovery Miles 2 380
iPhone 15 Plus 1 Pair Flashlight / Mic…
R334 R238 Discovery Miles 2 380
iPhone 15 Pro Max Flash Light Microphone…
R401 R286 Discovery Miles 2 860
iPhone 14 Plus GPS Flex Cable
R2,946 R2,105 Discovery Miles 21 050
iPhone 15 Pro Max Radar Flex Cable…
R336 R240 Discovery Miles 2 400

 

Partners