0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (1)
  • R500 - R1,000 (2)
  • R1,000 - R2,500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Apokriewe - Ou en Nuwe Testament (Bruin) (Paperback): Francois Tolmie, Jan Van der Watt Apokriewe - Ou en Nuwe Testament (Bruin) (Paperback)
Francois Tolmie, Jan Van der Watt
R499 R459 Discovery Miles 4 590 Save R40 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is in hierdie bundel nuut vertaal in moderne Afrikaans.

Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in.

In die Apokriewe sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

Elke boek bied:

• Tydlyne wat die boek histories posisioneer t.o.v. ander belangrike gebeure
• Inligting oor deur wie, waar, wanneer en vir wie die boek geskryf is
• Die waarde van dié spesifieke boek vir Christene vandag
• ’n Lys verwysings wat aandui waar die spesifieke Apokriewe Boek met die Bybel ooreenstem
• Verrykingsblokkies wat die inhoud verhelder en begrippe duidelik maak
• Meer as 35 000 eksemplare reeds verkoop

Die Bybel A-Z (Paperback): Jan Van der Watt Die Bybel A-Z (Paperback)
Jan Van der Watt
R599 R539 Discovery Miles 5 390 Save R60 (10%) Ships in 4 - 8 working days

Die Bybel A-Z is ’n omvattende hulpmiddel vir élke gelowige. Dit is ideaal vir elke gelowige wat erns maak met sy geloof en die Bybel beter wil verstaan. Dis die ideale kaart vir enige leser se ontdekkingsreis deur die Bybel, van A tot Z!

Dit sluit die volgende in:

• ’n Skrifgetroue vertelling van elke boek van die Bybel.
• Tydlyne wat perspektief bied op Bybelse inligting en hedendaagse gebeure.
• Kaarte wat plekke in die Bybel lewe gee.
• Verrykingsblokkies oor allerlei interessanthede, hedendaagse teologiese kwessies, karaktersketse en agtergrond van die Bybel.
• Indekse vir maklike naslaan.
• Lyste van plante en diere in die Bybel.
• Die gang van die geskiedenis, van Adam tot by Zen-Boeddhisme.
• Vergelyking van belangrikste godsdienste in SA.
• Die literatuursoorte in die Bybel prakties verduidelik.
• Geloofswaarhede en toepassings op die lewe.
• Kort Bybelstudies oor spesifieke temas.
• ’n Eenjaar-Bybelleesprogram en bemoedigende teksverse vir krisistye.
• Omvattende woordelys.
• Dit verduidelik waar die Bybel vandaan kom en hoe dit geskryf is.
• Skakeling tussen Ou en Nuwe Testament.

In Jesus' Name (Paperback): Scott Adams In Jesus' Name (Paperback)
Scott Adams; Foreword by Jan Van der Watt
R507 Discovery Miles 5 070 Ships in 18 - 22 working days
Review of Biblical Literature, 2016 (Paperback): Jan Van der Watt Review of Biblical Literature, 2016 (Paperback)
Jan Van der Watt
R2,107 Discovery Miles 21 070 Ships in 18 - 22 working days
Review of Biblical Literature, 2012 (Paperback): Jan Van der Watt Review of Biblical Literature, 2012 (Paperback)
Jan Van der Watt
R1,160 Discovery Miles 11 600 Ships in 18 - 22 working days
Waarom Soveel Bybelvertalings? (Afrikaans, Paperback): Jan Van der Watt Waarom Soveel Bybelvertalings? (Afrikaans, Paperback)
Jan Van der Watt
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days

Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég?

Waarom Soveel Bybelvertalings? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel:

  • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en He­breeus geskryf is;
  • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en
  • hoekom Bybels verskil.

Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn.

Waarom Soveel Bybelvertalings? beantwoord die vrae rondom Bybelmaak wat dikwels gevra word, van watter brontekste deur die skribas gebruik is, tot hoe­kom die Griekse teks so moeilik is om te vertaal. Dit bring elke leser onder die be­sef van wat ’n groot voor­reg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.

An Introduction to the Johannine Gospel and Letters (Paperback): Jan Van der Watt An Introduction to the Johannine Gospel and Letters (Paperback)
Jan Van der Watt
R1,150 Discovery Miles 11 500 Ships in 18 - 22 working days

This accessible guide to the Gospel and Letters of John introduces readers to key issues arising from historical, literary, and theological approaches to the Johannine literature, also discussing the methodological rationale underlying each of these approaches. After introducing the reader to the development of the narrative structure of the book, the message (theology) is discussed in detail, with the aim of introducing the reader to the interrelatedness of the multiple theological ideas in this Gospel. Similarities, but also differences between the Gospel and Letters are constantly considered. Familiar with the content of the Gospel, readers are then confronted with questions about the origin, development and socio-cultural nature of the Gospel and letters. In each case the scholarly field is briefly reviewed and major solutions are discussed. Thorough discussions on different issues are presented in different chapters, each time referring to the relevant methodological approaches. How do the Gospel and Letters relate to the synoptics, or the Old Testament? Do we have a Gospel composed of multiple sources or is it a seamless document. How was this influential document written and where do the ideas found in the Gospel come from? Since the aim of this book is to form a solid and comprehensive basis for future study of the Johannine literature, readers are placed firmly within the scholarly currents and streams of the Johannine literature. In terms of a metaphor: after reading the book, explorers will know what is out there and why. Now they can start to dig deeper for themselves without feeling lost in an uncharted land.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Research Anthology on Vocational…
Information R Management Association Hardcover R8,150 Discovery Miles 81 500
The Midlife Method - How To Lose Weight…
Sam Rice Paperback R275 R217 Discovery Miles 2 170
Pearson REVISE BTEC Study Skills Guide
Ashley Lodge Paperback R293 Discovery Miles 2 930
The Henna Artist
Alka Joshi Paperback R369 Discovery Miles 3 690
The Detective
Matthew Reilly Paperback R425 R319 Discovery Miles 3 190
Blood's Inner Rhyme - An…
Antjie Krog Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
Blueprints to Building Your Own…
Ian J M King Hardcover R595 R539 Discovery Miles 5 390
Networks in the Global World V…
Artem Antonyuk, Nikita Basov Hardcover R4,062 Discovery Miles 40 620
The Family Lawyer - 3-in-One Collection
James Patterson Paperback  (1)
R295 R271 Discovery Miles 2 710

 

Partners