0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller

Buy Now

Die Bewonderaar (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R258
Discovery Miles 2 580
You Save: R42 (14%)

Die Bewonderaar (Afrikaans, Paperback)

Erla-Mari Diedericks

 (1 rating, sign in to rate)
List price R300 Loot Price R258 Discovery Miles 2 580 You Save R42 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Jou diepste vrees is sy grootste begeerte...

Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is ʼn inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel.

Dominique du Randt word in Molenberg opgeneem ná haar ma se wrede moord. Niemand glo dat sy nie verantwoordelik is vir haar ma se dood nie. Niemand glo dat sy deur ʼn man agtervolg is wat homself die Bewonderaar noem nie. Haar sielkundige, Martin, het wel sy bedenkinge. Daarom dat hy sy eie speurwerk doen.

Wat Martin ontdek, is die Ophelia-klub. ’n Plek van grusame geheime, fantasieë en donker vergrype. Wanneer een van die vroulike pasiënte in Molenberg-Psigiatriese hospitaal verdwyn, is Dominique oortuig die Bewonderaar weet presies waar sy is. Hy is, soos voorheen, weer in beheer van dié skrikwekkende spel.

Maar hoe beskerm jy jouself in ’n plek soos Molenberg? Hier waar niemand jou glo en jy geen vryheid of beheer het nie?

General

Imprint: Wenkbrou
Country of origin: South Africa
Release date: June 2022
Authors: Erla-Mari Diedericks
Dimensions: 198 x 127 x 19mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-77635-508-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Adventure
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Thriller
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77635-508-3
Barcode: 9781776355082

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Riller!

Mon, 13 Jun 2022 | Review by: Riëtte H.

Kranshanger is sekerlik nie ʼn goeie vertaling van cliffhanger nie maar dit is hoe “Dominique” eindig. In “Die Bewonderaar” word al die tergende knope netjies aanmekaar gebind. Dié spannende riller kan egter alleenstaande gelees word alhoewel ʼn boekwurm soos ek die volledige storie verkies.

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners