0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments

Towards the Light - Hope in the Face of Depression (Paperback): Jeanne Els Towards the Light - Hope in the Face of Depression (Paperback)
Jeanne Els
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days

A title of help and hope for those fighting depression and everyone close to them. Really a title for everyone, because no one can say for sure they'll never be affected by depression. Sories of how famous and ordinary people have struggled through times of darkness to dance once more in the light. The title combines gripping true life narratives with solid scientific fact and is an essential resource book for all dealing with depression in any way.

As Die Stroom Jou Vat (Afrikaans, Paperback): Jeanne Els As Die Stroom Jou Vat (Afrikaans, Paperback)
Jeanne Els
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R170 R109 Discovery Miles 1 090 Save R61 (36%) Ships in 5 - 7 working days

Na haar pa se selfmoord beloof Jeanne Els haarself dat sy nooit so iets sal doen nie. Jare later word sy self deur die stroom meegesleur. Sy sluk 'n oordosis voorgeskrewe pille terwyl haar kinders elders in die huis doenig is en haar man Carte Blanche kyk... In As die stroom jou vat beskryf Jeanne hoe sy, danksy genade, volgehoue terapie en medikasie, haar lewe kon hervat. Sy ondersoek die raaisel van selfmoord en gesels openhartig met ander bekendes wat probeer selfmoord pleeg het en met gesinslede en vriende wat die selfmoord van 'n geliefde beleef het. Een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde psigiaters deel sy kundigheid en daar is uittreksels uit selfmoordbriewe.

Samba - Reise met reenboe en Ritmes (Afrikaans, Paperback): Jeanne Els Samba - Reise met reenboe en Ritmes (Afrikaans, Paperback)
Jeanne Els
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R168 Discovery Miles 1 680 Ships in 4 - 6 working days

Samba is 'n versameling van Jeanne Els se rubrieke wat oor die jare in koerante en tydskrifte verskyn het. Sy het al twee ander boeke uitgegee wat ook danstemas gehad het – Ligdans en Tango. In Samba neem sy die leser op wereldreise en binnetogte, sy vertel hulle van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Dis ’n boek wat lesers sal wys dat ’n mens kan dans te midde van teespoed en ander dinge wat die lewe op ons pad bring.

Ligdans - Depressie-vegters Se Verhale Van Hoop (Afrikaans, Paperback): Jeanne Els Ligdans - Depressie-vegters Se Verhale Van Hoop (Afrikaans, Paperback)
Jeanne Els
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days

Ligdans is 'n titel oor depressie. Die skryfster, 'n vrolike tydksrifjoernalis, vertel hoe sy in 'n verskrikkende, donker maalkolk van depressie beland het. Met genade van Bo, 'n diep geloof, mediese hulp en haar geliefdes se bystand kon sy mettertyd egter weer met passie begin leef. Sy verweef haar eie rou maar ook hoogs inspirerende verhaal met die vertellings van 16 ander Suid-Afrikaanse depressie-vegters wie se ouderdomme, beroepe en geloofs- en lewensfilosofiee verskil, maar almal openlik erken (sommige vir die eerste keer) dat hulle teen depressie veg. Uiteindelik word hulle klopdans van wanhoop egter 'n hoopvolle dans in die lig – maar sonder dat hier oppervlakkige en onoortuigende oplossings opgedis word.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Large Gaming & Office Desk Mouse Pad…
R399 R228 Discovery Miles 2 280
Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel…
Paperback R19 R18 Discovery Miles 180
Ab Wheel
R209 R149 Discovery Miles 1 490
Oxballs Masterjack Double: Black Ice
R2,299 R1,449 Discovery Miles 14 490
Faber-Castell Sparkle Butterfly Colour…
R575 Discovery Miles 5 750
Pentel Orenz AT Dual Grip Mechanical…
R380 Discovery Miles 3 800
Cable Guys Controller and Smartphone…
R433 Discovery Miles 4 330
Amos Clear Glue All Purpose Glue (30ml)
R30 Discovery Miles 300
Queen Of Me
Shania Twain CD R246 R164 Discovery Miles 1 640
Adata C008 Retractable USB Flash Drive…
R105 Discovery Miles 1 050

 

Partners