Samba is 'n versameling van Jeanne Els se rubrieke wat oor die jare
in koerante en tydskrifte verskyn het. Sy het al twee ander boeke
uitgegee wat ook danstemas gehad het – Ligdans en Tango. In Samba
neem sy die leser op wereldreise en binnetogte, sy vertel hulle van
plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat
sy ontmoet het. Dis ’n boek wat lesers sal wys dat ’n mens kan dans
te midde van teespoed en ander dinge wat die lewe op ons pad bring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!