Na haar pa se selfmoord beloof Jeanne Els haarself dat sy nooit so
iets sal doen nie. Jare later word sy self deur die stroom
meegesleur. Sy sluk 'n oordosis voorgeskrewe pille terwyl haar
kinders elders in die huis doenig is en haar man Carte Blanche
kyk... In As die stroom jou vat beskryf Jeanne hoe sy, danksy
genade, volgehoue terapie en medikasie, haar lewe kon hervat. Sy
ondersoek die raaisel van selfmoord en gesels openhartig met ander
bekendes wat probeer selfmoord pleeg het en met gesinslede en
vriende wat die selfmoord van 'n geliefde beleef het. Een van
Suid-Afrika se mees gerespekteerde psigiaters deel sy kundigheid en
daar is uittreksels uit selfmoordbriewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!