0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R100 - R250 (9)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 11 of 11 matches in All Departments

Sulamiet (Afrikaans, Paperback): Lina Spies Sulamiet (Afrikaans, Paperback)
Lina Spies
R10 Discovery Miles 100 Ships in 5 - 10 working days

Sulamiet is ’n bundel oor medemenslikheid, liefde, die wisseling van seisoene, die skoonheid van die natuur en die kunste in ’n land en ’n węreld van geweld. Die titel Sulamiet verwys na die vroulike spreker in die Bybelboek Hooglied waarin die verlore tuin van Eden ná die sondeval deur die liefde herskep word. Die verse in die bundel handel oor die liefde in vele vorme, die belewenis van die religieuse en die skoonheid van die natuur en die kunste waaraan altyd ’n tekort verbonde bly weens menslike ontoereikenheid. Binne die perspek­tief van die herwonne paradys staan Jesus nie sentraal as die Gekruisigde en die Wonderwerker nie, maar as die Joodse rabbi wat die koms van die Koninkryk reeds op aarde verkondig het. God is transendent: die hiëroglief, die ontwykende aan wie ons verbonde is in ons woordeloosheid en deur die musiek.

Tirza (Afrikaans, Paperback): Arnon Grunberg Tirza (Afrikaans, Paperback)
Arnon Grunberg; Translated by Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 2 - 4 working days

Terwyl voorberei word vir die partytjie wat hy gereel het om sy oogappel-jongste, Tirza, se laaste skooldag te vier, leer die leser gaandeweg dat alles nie pluis is in Jurgen Hofmeester se skynbare rykmansbestaan nie, en dat Hofmeester eintlik verbete vasklou aan die laaste bietjie wat hy nog van sy skyngeluk oorhet.

Tydelose Gety (Afrikaans, Paperback): Lina Spies Tydelose Gety (Afrikaans, Paperback)
Lina Spies
R101 Discovery Miles 1 010 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

In Tydelose Gety lewer Lina Spies verse wat spreek van ’n positiewe lewensuitkyk, wat wil uitstyg “bo alles wat vals is en stereotiep”.

Selfs vir die sewentigjarige hou die lewe nog ’n volheid in en kan die vervulling van die liefde beleef word. Sy bring hulde aan groot figure soos Nelson Mandela, weer eens aan Anne Frank en aan ’n onbekende oorlewende van die holocaust wat met oop gordyne slaap om elke nuwe dag te verwelkom.

Vir Spies is daar geen twyfel nie dat die Afrikaanssprekende nog ’n plek in Suid-Afrika het en hier sinvol en gelukkig kan lewe. Die beheerste lewensvreugde van die laaste verse spreek van ’n oorwoënheid en soberheid wat aan Elisabeth Eybers se laaste gedigte herinner.

Vir die eerste keer neem Spies ook enkele vertaalde gedigte in ’n bundel op waardeur sy ’n bydrae lewer tot die bekendstelling van węreldpoësie in Afrikaans.

Duskant Die Einders (Afrikaans, Paperback): Lina Spies Duskant Die Einders (Afrikaans, Paperback)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 2 - 4 working days

Liefhebbers van Lina Spies se poesie sal in haar nuwe bundel van die bekendste temas in haar werk terugvind: reis, herinnerings, skilderkuns, liefde, die "spanning" tussen Nederland en Suid-Afrika. Die visuele element in haar werk is nog sterker en daar is ook 'n nuwe, ironiese kyk op institusionele godsdiens. Die "blik op dinge" is nou "verder" en meer belee, soos die titel suggereer - van die kleinste tot in die oneindige, die ewige in. Aangrypende, leesbare gedigte.Duskant die einders is Lina Spies se eerste bundel sedert Die skaduwees van die son, wat in 1998 verskyn het.

Die Agterhuis (Afrikaans, Paperback): Anne Frank Die Agterhuis (Afrikaans, Paperback)
Anne Frank; Translated by Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R232 Discovery Miles 2 320 Ships in 2 - 4 working days

Die agterhuis, oftewel die dagboek van Anne Frank, is een van die mees gelese boeke in die węreld. Hierin vertel die tienderjarige Anne die aangrypende verhaal van die Joodse gesin Frank se lotgevalle toe hulle tydens die Tweede Węreldoorlog in Amsterdam vir die Duitse besetters moes wegkruip. Anne het die dagboek op 12 Junie 1942, haar dertiende verjaardag, present gekry. In die volgende maand, toe die vervolging van Jode ook in Nederland te erg raak, soek die Frank-gesin saam met ander ’n Joodse gesin skuiling in kamers agter die kantore van die onderneming waar Otto Frank gewerk het. In haar dagboek skryf Anne neer wat die gesin ervaar, sy lewer kommentaar op die dikwels gespanne verhoudings tussen die lede van die twee gesinne in die beknopte omstandighede en sy doen ook verslag oor die gewaarwordinge en gevoelens van ’n jong meisie in uiters moeilike omstandighede. Die dagboekinskrywings word in Augustus 1944 gestaak toe die “skuilgangers” aan die Nazi’s verraai is en almal na Duitse konsentrasiekampe gestuur is. Otto Frank het die konsentrasiekamp oorleef, Anne se dagboek weer opgespoor en dit laat publiseer. Sedertdien is dit uit Nederlands in vele tale vertaal en is nou ook in Afrikaans beskikbaar.

Die Skyn Van Tuiskoms - 'n Keur (Afrikaans, Paperback): Lina Spies Die Skyn Van Tuiskoms - 'n Keur (Afrikaans, Paperback)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 2 - 4 working days

Lina Spies skryf 'n gedig wat onmiddellik as haar eie geeien kan word. Sy skryf 'n persoonlike liriek met sterk biografiese inslag waarin onder meer familiefigure en jeugherinneringe sterk figureer. Die agttal bundels bevat benewens verse oor die liefde, reis, godsdiens, en 'n verknogtheid aan die aarde en aardse, ook verse oor kuns en figure (dikwels kunstenaars) met wie sy 'n sterk verwantskap voel en in wie se nood sy haar eie kan verreken. Sy skryf ook (naas Ingrid Jonker) van die mooiste liefdesverse in Afrikaans: van die stralende ontdekking van nuwe liefde tot die ontgogeling en ontnugtering van afskeid. Die keuse van gedigte uit haar agt digbundels is gemaak deur die digter Johann de Lange.

Kolonnade (Afrikaans, Book, Reissue): Lina Spies Kolonnade (Afrikaans, Book, Reissue)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 2 - 4 working days
Digby Vergenoeg (Afrikaans, Book): Lina Spies Digby Vergenoeg (Afrikaans, Book)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 2 - 4 working days
Winterhawe (Afrikaans, Book, Reissue): Lina Spies Winterhawe (Afrikaans, Book, Reissue)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R159 Discovery Miles 1 590 Ships in 2 - 4 working days
Van Sjofar Tot Sjalom (Afrikaans, Book): Lina Spies Van Sjofar Tot Sjalom (Afrikaans, Book)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R190 Discovery Miles 1 900 Ships in 2 - 4 working days
Oorstaanson (Afrikaans, Book): Lina Spies Oorstaanson (Afrikaans, Book)
Lina Spies
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Closer To Love - How To Attract The…
Vex King Paperback R360 R326 Discovery Miles 3 260
Your Anxiety Journal - Simple Exercises…
Amy Birch Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720
One Life - Short Stories
Joanne Hichens, Karina M. Szczurek Paperback R333 Discovery Miles 3 330
Die Verevrou
Jan van Tonder Paperback R385 R344 Discovery Miles 3 440
The Bitterness Of Olives
Andrew Brown Paperback R452 Discovery Miles 4 520
Book Lovers
Emily Henry Paperback  (4)
R275 R254 Discovery Miles 2 540
Hiding Politics in Plain Sight - Cause…
Patricia Strach Hardcover R3,746 Discovery Miles 37 460
A Radical Awakening - Turn Pain into…
Shefali Tsabary Paperback  (7)
R470 R419 Discovery Miles 4 190
The Schoolhouse
Sophie Ward Paperback R429 R309 Discovery Miles 3 090
Shine on - Empowering Affirmations for…
Doreen Caven Paperback R303 R285 Discovery Miles 2 850

 

Partners