Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Sulamiet (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R8
Discovery Miles 80
You Save: R2
(20%)
|
|
Sulamiet (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R10
Loot Price R8
Discovery Miles 80
You Save R2 (20%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Sulamiet is ’n bundel oor medemenslikheid, liefde, die wisseling van seisoene, die skoonheid van die natuur en die kunste in ’n land en ’n wźreld van geweld. Die titel Sulamiet verwys na die vroulike spreker in die Bybelboek Hooglied waarin die verlore tuin van Eden nį die sondeval deur die liefde herskep word. Die verse in die bundel handel oor die liefde in vele vorme, die belewenis van die religieuse en die skoonheid van die natuur en die kunste waaraan altyd ’n tekort verbonde bly weens menslike ontoereikenheid. Binne die perspektief van die herwonne paradys staan Jesus nie sentraal as die Gekruisigde en die Wonderwerker nie, maar as die Joodse rabbi wat die koms van die Koninkryk reeds op aarde verkondig het. God is transendent: die hiėroglief, die ontwykende aan wie ons verbonde is in ons woordeloosheid en deur die musiek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.