![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
In Kinderlê kom verse oor die kwesbaarheid van kinders, swangerskapsverlies, genderkwessies, die liefde en erotiek, en geestesgesondheid aan die bod. Die titel is die naam van ’n monument by Steinkopf in die Noord-Kaap ter herinnering aan ’n kinderuitwissing wat daar plaasgevind het – ’n historiese gegewe wat nie wyd bekend is nie. ’n Afdeling in die bundel word aan verse gewy wat dié verhaal vertel. In ander afdelings word narratiewe verse gebruik om te vertel van die ontstellende belewenis van opname in ’n psigiatriese instelling, en van ’n miskraam. Laasgenoemde tema is nog weinig in Afrikaanse digkuns ondersoek. Voorts word erotiese ervarings treffend, evokatief en met ’n tikkie humor verwoord. Julius tree dikwels in gesprek met haar literêre voorgangers en betrek dan die huidige sosiopolitiek. Soos met Uit die kroes, haar bekroonde debuutbundel, verruim sy Afrikaans met die gebruik van Gariepafrikaans en Nama-woordeskat in haar jongste bundel.
|
You may like...
Analysis and Design of Networks-on-Chip…
Rabab Ezz-Eldin, Magdy Ali El-Moursy, …
Hardcover
R3,246
Discovery Miles 32 460
Conceptual Spaces: Elaborations and…
Mauri Kaipainen, Frank Zenker, …
Hardcover
R3,112
Discovery Miles 31 120
Reactive Flows, Diffusion and Transport…
Willi Jager, Rolf Rannacher, …
Hardcover
R4,145
Discovery Miles 41 450
Measures of Noncompactness in Metric…
J. M Ayerbe Toledano, Etc, …
Hardcover
R2,395
Discovery Miles 23 950
|