|
|
Showing 1 - 16 of
16 matches in All Departments
• Vir graad 8 tot 12 en verder.
• Vir Huistaal en Addisionele Taal.
• Oreenkomstig die kurrikulum.
• Propvol verduidelikings en voorbeelde.
• Wenke vir eksamenvoorbereiding.
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig
gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale
Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die
kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en
poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse
is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n
verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se
verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en
praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas
by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af
met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir
vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
Traditionally, the "history" of Micronesia has been dominated by
outside European interpretations and standards. More recently, both
European and indigenous historians have begun to examine historical
interpretations from the perspectives, values, and actions of
Micronesians themselves, thereby rendering contextually richer and
more realistic interpretations of the past. A core title for
individuals interested in Pacific history and historiography, this
bibliography provides a critical summary and analysis of the
scholarship on Micronesian history, as it has been constructed
through both standardized European approaches and the more recent
integration of indigenous viewpoints. Beginning with introductions
which review the issues of Micronesian historiography and Pacific
historiography in general, this book challenges current thinking
and perceptions of bibliography as it relates to the Pacific. As
suggested by the plural "histories" in the title, the approaches to
Pacific history are multifaceted. Focusing on scholarly works that
are intentionally historical in nature, the authors provide readers
with an opportunity to explore the specifics of Micronesian
histories as they have evolved through four separate European
periods of governance.
A wonderful resource book of stories based on fables and saints
legends. Each story progressively develops vocabulary and sentence
structure, and is designed for a forty-five minute period,
including instruction and discussion time. For remedial work in
Year 3.
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir
Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse
kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik
vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe
Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n
Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit
te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel-
en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies
met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe
afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help
om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met
puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip
en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die
boek.
The handbook on lithiasis edited by Kurt Boshamer and originally
brought out in 1961 was for more than two decades the standard work
in this field for researchers and clinicians alike. However, our
knowl edge of urolithiasis has been increased so enormously - by
worldwide interdisciplinary research into the genesis of urinary
calculi, by the new treatment possibilities opened up principally
by advances in tech nology, and by the success achieved in
prevention of recurrence - that it is almost impossible to take in
all the relevant journal articles, books chapters, monographs, and
proceedings. It was therefore our aim in this, the first of two
independent vol umes, to provide a concise but comprehensive
summary of current knowledge concerning the morphology and
composition of calculi, epidemiology, pathogenesis, and diagnostic
techniques. The most re cent developments are described, and
nothing in the world literature is ignored. A second volume will
cover medical therapy, operative, in strumental and noninvasive
treatment, and prophylaxis. To have any chance of success,
treatment and prophylaxis must be based on knowledge of calculus
formation. Study of the composition of calculi has yielded
important information regarding the conditions for formation, and
this underlines once again the great value of analy sis of urinary
concretions. Evaluation of epidemiological data has im portant
consequences for the individual patient."
Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.
Die kursus bestaan uit:
• ’n Leerderboek wat op die vier vaardighede fokus en treffende visuele materiaal insluit
• ’n Leesboek met letterkunde-aktiwiteite wat al die voorgeskrewe genres insluit
• ’n Onderwysersgids met volledige antwoorde.
Om gebruik in die klaskamer te vergemaklik, is lesreekse gestruktureer om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die KABV te onderrig. Take vir formele assessering, asook voorbeeld-eksamenvraestelle, word ingesluit.
Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer.
Southerners adore their appetizers, and this collection of 60
recipes-served up with a healthy dose of Southern hospitality-shows
why. Smoked pecans on the sideboard, cheese straws on the coffee
table, an array of hot dips on the dining table, and pickled shrimp
on the porch are just some of the myriad dishes found in this
volume that prove food is the life of the party. Tips on creating
the ideal party flow, being a gracious host, arranging flowers,
sending out invitations, and planning the perfect menu ensure any
event will go off without a hitch. Both a lovely hostess gift and a
party-planning idea book, Southern Appetizers is all anyone needs
for a successful gathering with Southern style.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir
Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse
kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik
vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe
Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n
Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit
te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel-
en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies
met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe
afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help
om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met
puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip
en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die
boek.
|
Harmony (Hardcover)
Max Julius Loewengard, Helen M. Peacock
|
R764
Discovery Miles 7 640
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|