0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 15 of 15 matches in All Departments

'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings (Afrikaans, Hardcover): Nina Smit 'n Lewe Naby God - 366 Oordenkings (Afrikaans, Hardcover)
Nina Smit
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief.

Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy Teenwoordigheid vir hulle ’n werklikheid kan word. Belangrike temas wat uitstaan, is onder andere:

  • gefokusde tyd met die Woord
  • gebed as anker van jou geloofslewe
  • betroubaarheid van God se beloftes
  • dankbaarheid as uitvloeisel van geloof
  • hantering van seer en mislukking in jou verlede
Vreugde In Sy Teenwoordigheid (Afrikaans, Cards): Nina Smit Vreugde In Sy Teenwoordigheid (Afrikaans, Cards)
Nina Smit
R199 R183 Discovery Miles 1 830 Save R16 (8%) Ships in 4 - 8 working days
Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Hardcover, Large Print): Nina Smit Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Hardcover, Large Print)
Nina Smit
R279 R257 Discovery Miles 2 570 Save R22 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Oorvloedige liefde bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar.

Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ’n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef.

Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

Joy In His Presence - 150 Devotions Of Joy And Hope (Cards): Nina Smit Joy In His Presence - 150 Devotions Of Joy And Hope (Cards)
Nina Smit
R160 R147 Discovery Miles 1 470 Save R13 (8%) Ships in 4 - 8 working days
When The Day Breaks Pond - A Daily Devotional For Women (Hardcover): Nina Smit When The Day Breaks Pond - A Daily Devotional For Women (Hardcover)
Nina Smit
R200 R183 Discovery Miles 1 830 Save R17 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Start each day on a positive and inspiring note with 366 refreshing devotions especially for women. When the Day Breaks will help you deepen your relationship with God and encourage you to be a shining light, reflecting His image to others throughout the day. As you make time to meet with God in the early morning, let the sunrise remind you of what Jesus did when He rose as the Sun of Righteousness in our midst. This hardcover devotional is beautifully designed, and a ribbon marker allows you to mark your progress through the book.

Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Afrikaans, Hardcover): Johan Smit, Nina Smit Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Afrikaans, Hardcover)
Johan Smit, Nina Smit
R300 R276 Discovery Miles 2 760 Save R24 (8%) Ships in 4 - 8 working days

Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.

Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.

Die 200 stories in Die klassieke Kinderbybel-storieboek bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

Wanneer 'n Vrou Treur (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Wanneer 'n Vrou Treur (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 2 - 4 working days

Die titel in 'n hele paar jaar oor die rouproses spesiaal vir die vrou geskryf. Die skryfster praat met deernis en begrip uit eie ervaring, maar het ook wyd oor die onderwerp gelees. Sy gee aan die einde 'n bibliografie van die boeke waaruit sy aangehaal het. Hier word nie net gepraat oor die pyn en verlies as gevolg van die dood van 'n dierbare nie, maar ook oor aborsie, miskraam, verkragting en siektes wat verlies meebring. Egskeiding en verhuising word ook bespreek. Die skryfster wys ook daarop dat verlies en hartseer pluspunte het , soos geestelike groei, deernis met ander en die wete dat jy jou seeninge moet tel. Aan die einde van elke hoofstuk is daar aanhalings van bekendes wat troos bring. Die somberheid van die onderwerp word getemper deur die onwrikbare vertroue in God en die hoop op ’n toekoms sonder pyn en hartseer.

God se troos as jy swaar kry (Afrikaans, Paperback): Nina Smit God se troos as jy swaar kry (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 2 - 4 working days

Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat twyfel aan God se liefde vir ons – onverklaarbare rampe wat ons nie met God se liefde vir ons kan laat rym nie. Veral wanneer hierdie seer en swaar kry lank aanhou, is dit baie moeilik om te bly glo en steeds op God te vertrou. God staan jou ook in jou swaarkrytye getrou by – Hy is altyd daar vir jou, gereed om jou regop te hou as jou voete wil gly.

Jou Lig Vir Die Wereld - Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Jou Lig Vir Die Wereld - Deur Dieper Geloof Na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 2 - 4 working days
Naby U Hart (Hardcover): Nina Smit Naby U Hart (Hardcover)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 2 - 4 working days
Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Deur Dieper Geloof na Lewensvreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R245 Discovery Miles 2 450 Ships in 2 - 4 working days

Nina Smit help elke vrou om opnuut te ontdek wie die God is wat ‘n verhouding met jou begeer, hoe kosbaar jy as vrou vir Hom is en wat jou roeping en identiteit in Hom moet wees. Sy help jou om woestyntye te oorleef en ons kry ‘n voorsmakie vir hoe sy dink die lewe na die dood gaan wees. Soos net Nina kan.

'n Lied Van Vreugde (Afrikaans, Paperback): Nina Smit 'n Lied Van Vreugde (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R151 Discovery Miles 1 510 Ships in 2 - 4 working days

Ten spyte van ons daaglikse struikelblokke bly die lewe steeds 'n vreugde! Nina Smit fokus in 'n Lied Van Vreugde in 52 dele op die verskillende fasette van vreugde. Sy moedig jou aan om vir jou 'n droom te kry, sy lei jou na blywende blydskap en sy wys vir jou die pluspunte van gehoorsaamheid. Vroue van alle ouderdomme sal aanklank vind by hierdie boek.

Elke gedeelte het 'n kernaanhaling, gebed en iets om oor na te dink. Daar is ook vrae met plek waar jy antwoorde en voornemens kan neerskryf.

'n Lied Van Vreugde sal jou help om waarlik elke dag vreugde te lééf.

Boustene Vir 'n Gelukkige Huwelik (Afrikaans, Paperback): Nina Smit Boustene Vir 'n Gelukkige Huwelik (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R85 Discovery Miles 850 Ships in 2 - 4 working days
Loshande Die Beste Oupa En Ouma (Afrikaans, Paperback): Nina Smit, Johan Smit Loshande Die Beste Oupa En Ouma (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit, Johan Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R114 Discovery Miles 1 140 Ships in 2 - 4 working days
Nina Smit Omnibus (Afrikaans, Book): Nina Smit Nina Smit Omnibus (Afrikaans, Book)
Nina Smit
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R96 Discovery Miles 960 Ships in 2 - 4 working days

Die Nina Smit-omnibus bevat twee van haar gewildste boeke, naamlik Voluit vrou en Here, leer my bid.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
A History of the Diocese of Charleston…
Pamela Smith Sscm Phd Paperback R642 R586 Discovery Miles 5 860
Persona 5: Dancing in Starlight…
R987 R432 Discovery Miles 4 320
Beyond The Story - 10 Year Record Of BTS
Bts, Myeongseok Kang Hardcover  (4)
R1,169 R970 Discovery Miles 9 700
Microwave and Millimeter Wave Phase…
Shiban K. Koul, Bharathi Bhat Hardcover R2,715 Discovery Miles 27 150
The Liar's Bible - A Good Book for…
Lawrence Block Hardcover R765 Discovery Miles 7 650
Introduction to Spintronics
Supriyo Bandyopadhyay, Marc Cahay Paperback R1,750 Discovery Miles 17 500
Hykie Berg: My Storie van Hoop
Hykie Berg, Marissa Coetzee Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Anna Me Tablet Sleeve for 10" Tablets…
R299 Discovery Miles 2 990
The Geometry of Domains in Space
Steven G. Krantz, Harold R. Parks Hardcover R1,581 Discovery Miles 15 810
Wacom Intuos Stroke Nibs (Intuos 4/DTK…
R499 R291 Discovery Miles 2 910

 

Partners