0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Die Geskenk - Liefde, Selfdood en Dieper Leef (Afrikaans, Paperback): Riette Rust Die Geskenk - Liefde, Selfdood en Dieper Leef (Afrikaans, Paperback)
Riette Rust
R350 R312 Discovery Miles 3 120 Save R38 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

“Op die kombuisvloer sit-lę my man met sy rug na my toe. Sy ledemate hang slap, soos ’n marionet wat pas sy toutjies verloor het. Op die toonbank lę sy haelgeweer. Ek weet dadelik hy is dood.”

Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontroerende ware verhaal, onthutsend eerlik, vol menslikheid en soms selfs skreeusnaaks. Van haar kinderjare in die Paarl, waar haar pa whiskey-bottels in die gangkas wegsteek, haar huwelik met JD, die onbeplande swangerskap en gelukkige gesinsjare, tot dié oggend, toe Riette se hele węreld aan skerwe spat.

Te midde van die diepste verskrikking gaan soek Riette na kennis. Sy studeer sielkunde en lees wyd oor trauma en rou, en met dié boek deel sy wat sy uitvind. Hierdie is nie net die memoir van ʼn merkwaardige vrou aan wie die lewe groot uitdagings gestel het nie. Dit sal ook van groot nut wees vir elkeen wat deur trauma geraak word, met die nuutste wetenskaplike inligting oor selfdood en die nadraai daarvan, van die waarskuwingstekens tot die skaamte en skuldgevoelens, en ʼn hoofstuk oor die verskillende soorte rou.

Riette, nou skielik “ʼn weduwee”, is blootgestel aan skindertonge, geniepsige pastore, en ʼn huis wat herstel moet word. Met Die geskenk bied sy ons die deurleefde wysheid van iemand wat self daar was. Iemand wat weet dit is moontlik om weer voluit te leef, selfs al het die ondenkbare gebeur.

Hierdie dapper, inspirerende boek sal jou uitkyk op die lewe vir altyd verander.

'n Lyf Onthou (Afrikaans, Paperback): Riette Rust 'n Lyf Onthou (Afrikaans, Paperback)
Riette Rust
R78 Discovery Miles 780 View more sellers Ships in 6 - 10 working days

Met die lyf en lyflike begeertes as fokuspunt, slaag Riette Rust daarin om die versplintering van die openbare en geheime lewens van gewone mense na vore te bring. Die literator Marius Crous se oor die bundel: Soos die titel van hierdie versameling kortverhale reeds suggereer, gaan die leser hier te doen kry met verhale oor die liggaam en belewenisse van die liggaam. En die leser word inderdaad nie teleurgestel met die aanbod nie. Dit is geile verhale oor die liggaam, die erotiek en die sluimerende wellus. Goeie verhale. Goedgeskrewe en onderhoudend.

Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste (Afrikaans, Paperback): Riette Rust Ek! Ek! Ek! Herken en hanteer narsiste (Afrikaans, Paperback)
Riette Rust
R285 R267 Discovery Miles 2 670 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hy is aantreklik, sjarmant en intelligent. Hy dra jou op die hande en julle hang aan mekaar se lippe. Maar dan begin dinge verander. Hy vereis voltyds aandag, goedkeuring en bewondering. Vir jou gevoelens en behoeftes voel hy vere. Trouens, hy beheer jou ten volle. Hy het selfs jou drome by die venster uitgegooi. Niks is ooit sy skuld nie en hy sę ook nie hy is jammer nie. Waag jy dit om hom teen te gaan, of te kritiseer, gooi hy ’n woedebui wat ’n tweejarige sal laat skaamkry.

Riette Rust ondersoek die narsisme-epidemie; hoe om narsiste te herken en te hanteer. Dit sluit in vroeë waarskuwingstekens, al die eienskappe, asook ’n kontrolelys, sodat jy kan kyk of jy met ’n narsis te doen het. Of dalk self een is.

Flesh And Blood (Paperback): Riette Rust, Eileen de Jager, Roelien Schutte Flesh And Blood (Paperback)
Riette Rust, Eileen de Jager, Roelien Schutte
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

“Do you really think you can clean up bloody scenes like these?”. “Many people start similar businesses, but they never last.” This was the reaction of sceptical policemen and security officers when they first encountered Eileen de Jager (39) and Roelien Schutte (37). But 15 years and about 7 000 crime scenes later, the Blood Sister’s business, Crime Scene Clean-up, is still flourishing. And they have never had a dissatisfied client.

Eileen and Roelien are not only known as the Blood Sisters because they are biological sisters, but also due to the fact that cleaning bloody crime scenes is their day job. Suicides. Homicides. The most gruesome farm murders. But crime is not always involved.

Sometimes the sisters clean up hoarders’ homes – often packed to the ceiling with junk – at other times they help to restore damage caused by fire or floods.

Lang Bene & Lipstiek (Afrikaans, Paperback): Riette Rust Lang Bene & Lipstiek (Afrikaans, Paperback)
Riette Rust
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R198 Discovery Miles 1 980 Ships in 4 - 6 working days

Die skepper van die term, dr Catherine Hakim, is 'n sosioloog aan die London School of Economy. As jy erotiese kapitaal het, het jy die belangrikste eienskap wat nodig is vir sukses in die komende dekade, skryf sy in die European Sociological Review (20 Maart 2010) 'n joernaal oor sosiale studies wat wereldwyd versprei word. Of jy vrou of man is, jonk of ouer, mooi of minder mooi, jy kan erotiese kapitaal aanleer.

Riette vertel meer oor bekendes wat erotiese kapitaal het, soos Steve Hofmeyr Jeannie D, Tammy Anne-Fortuin, Sarah Theron, Izak Davel en Chris Chameleon. Lang bene & Lipstiek is 'n insiggewende, maar ook lekkerlees, selfhelpgids, waar- sonder jy nie die 21ste eeu behoort aan te durf nie.

Riette onderneem self ook 'n praktiese eksperiment wat toon dat vaal mense heelwat swakker behandel word as die wat reeds erotiese kapitaal aangeleer het. In Lang bene & Lipstiek word die leser presies geleer hoe om die eienskappe waaruit erotiese kapitaal bestaan, te bekom.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Yanks in the RAF - The Story of Maverick…
David Alan Johnson Hardcover R571 Discovery Miles 5 710
Enhancing Teaching and Leadership…
Pam Epler Hardcover R4,597 Discovery Miles 45 970
Midea 6 Place Counter Top Dishwasher
R6,202 Discovery Miles 62 020
Finding a Fallen Hero - The Death of a…
Bob Korkuc Hardcover R938 Discovery Miles 9 380
Micro-Tec Timing Tool Kit-Honda
Nicole - The True Story Of A Great White…
Richard Peirce Paperback  (1)
R189 Discovery Miles 1 890
Koeke en Terte - Aanvaar Mekaar se…
Susan Coetzer Paperback R252 Discovery Miles 2 520
Brutal Legacy - A Memoir
Tracy Going Paperback  (4)
R426 Discovery Miles 4 260
Trust - Knowing When To Give It, When To…
Dr. Henry Cloud Paperback R250 R223 Discovery Miles 2 230
Compressive Strength of Concrete
Pavlo Kryvenko Hardcover R3,072 Discovery Miles 30 720

 

Partners