Books > Biography > Literary
|
Buy Now
Die Geskenk - Liefde, Selfdood en Dieper Leef (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R284
Discovery Miles 2 840
You Save: R46
(14%)
|
|
Die Geskenk - Liefde, Selfdood en Dieper Leef (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R330
Loot Price R284
Discovery Miles 2 840
You Save R46 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
“Op die kombuisvloer sit-lê my man met sy rug na my toe. Sy ledemate
hang slap, soos ’n marionet wat pas sy toutjies verloor het. Op die
toonbank lê sy haelgeweer. Ek weet dadelik hy is dood.”
Die geskenk is die bekende skrywer Riette Rust se ontroerende ware
verhaal, onthutsend eerlik, vol menslikheid en soms selfs skreeusnaaks.
Van haar kinderjare in die Paarl, waar haar pa whiskey-bottels in die
gangkas wegsteek, haar huwelik met JD, die onbeplande swangerskap en
gelukkige gesinsjare, tot dié oggend, toe Riette se hele wêreld aan
skerwe spat.
Te midde van die diepste verskrikking gaan soek Riette na kennis. Sy
studeer sielkunde en lees wyd oor trauma en rou, en met dié boek deel
sy wat sy uitvind. Hierdie is nie net die memoir van ʼn merkwaardige
vrou aan wie die lewe groot uitdagings gestel het nie. Dit sal ook van
groot nut wees vir elkeen wat deur trauma geraak word, met die nuutste
wetenskaplike inligting oor selfdood en die nadraai daarvan, van die
waarskuwingstekens tot die skaamte en skuldgevoelens, en ʼn hoofstuk oor
die verskillende soorte rou.
Riette, nou skielik “ʼn weduwee”, is blootgestel aan skindertonge,
geniepsige pastore, en ʼn huis wat herstel moet word. Met Die geskenk
bied sy ons die deurleefde wysheid van iemand wat self daar was. Iemand
wat weet dit is moontlik om weer voluit te leef, selfs al het die
ondenkbare gebeur.
Hierdie dapper, inspirerende boek sal jou uitkyk op die lewe vir altyd
verander.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.