Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 22 of 22 matches in All Departments
Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hę ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses - ook wanneer ons reis-en-verblyf keuses maak.
In ’n węreld wat nooit ophou verander nie, moet suksesvolle leiers ook deurgaans die koers aanpas en veranderinge aanbring. Dit wat gister gesorg het vir sukses, werk nie meer vandag nie. Maar hoe lyk suksesvolle leierskap vandag? In Leierskap 101 bespreek Stephan Joubert en Johan Smith 101 aspekte van hoe leierskap vandag lyk. Hierdie unieke blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit, visie, leierskap in die kerk en gehoorsaamheid wys hulle dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie, maar ’n heerlike en vervullende voorreg. Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees.
“Moet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan?” So
begin Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe.
Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy
nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?
As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit
soms vir jou voel of jy die hele węreld op jou skouers dra. Maar jy is
nie alleen nie. God is reg langs jou.
Kom stap saam met Stephan Joubert in die Bybelstudie Perspektief op die
Heilige Gees op die spoor van God se spesiale Helper en ontsluit ’n
waarlik Geesvervulde lewe.
Soms is dit maklik om te sien hoe God in jou lewe aan die werk is, en
ander kere het ’n mens ’n anker van hoop nodig.
Hang die wolke van vrees en hooploosheid swaar rondom jou kop? Voel jy
moedeloos oor alles wat om jou uitmekaarval?
Being the head of the home and holding down a job can make you feel like you’re carrying the world on your shoulders. But you are not alone. God is right there with you.The Pocket Bible Devotional for Men features 366 daily readings that will help you trade in the pressures of life for God’s peace as you learn to stand strong on the foundation of faith. Each day includes a collection of key Scripture verses and a short devotional thought on relevant topics such as anxiety, family, finances, leadership, success and wisdom. A thematic index is included so you can easily look up topics in order to find the answers you are looking for.
Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament
is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur Stephan
Joubert en Leonard Maré. Dié Bybelstudie sal soekendes help om dieper
te delf in die kosbare waarhede van die Skrif en sodoende nuwe insigte
te ontdek op hulle pad na geestelike groei. Ontsluit die Bybel bied 95
studies oor die Nuwe Testament en 71 studies oor die Ou Testament.
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag
geestelik meer groei. In 12 Sleutels tot geestelike groei span vier
bekende outeurs saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons
geloofslewe moet kenmerk. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hę aan die
fondament van elke volgeling van Christus se
12 Sleutels tot geestelike groei is ideaal vir persoonlike studie, maar is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n handboek gebruik word vir kleingroepe. Met die deurwerk van hierdie Bybelstudie sal lesers wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal hulle ook aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.
Besef jy regtig hoe waar die woorde “wat jy dink, bepaal wie jy is” is?
'n Lewe voor God bestaan uit 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se mees geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Stephan help ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van alledaagse temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag in eerlikheid voor God ons lewe aan te pak.
When times are tough, it's helpful to take time out to count your
blessings and spend quality time with God. Sometimes, it's easy to see
how God has been at work in your life; other times, it takes some
reflection.
Draers Van Die Lig is 200 oordenkings vir mense vandag, geskryf deur goeie vriende Stephan Joubert en Johan Smith. Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die węreld vandag te wees.
Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde węreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jy’s reg! Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. ’n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog moontlik. Om God se vrede te ervaar, daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar. Geniet hierdie jaarprogram. Gebruik dit as jou bousteen vir jou jaar van geestelike groei. Dan gaan dit die opwindendste een ooit wees.
God never forsakes His children. Adam and Eve knew this, Moses saw it when the Red Sea parted before him, Jesus came to demonstrate it and Paul told everybody about it. In God's message for children every child is invited to join in on a journey through the Bible. God's love for His children is shared from Genesis to Revelation through 366 short Bible stories. Every story is a faithful narrative on the Word of God for optimal enjoyment and instruction. The simplicity of the language conveys the essential principles of the Gospel. The passages are short, but will help children to discover Christ's love in a simple, true-to-scripture way.
Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se
geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte
uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe ’n “regte
Christen” moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel
moedeloos. Godsdienstige uitbranding is ’n paar van hulle se voorland.
Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle.
Geloof in die drie-enige God kom nie aldag maklik nie. Dit bestaan nie maar net uit 'n paar maklike stappe wat jy moet volg as kortpad na geluk nie. Geloof is dikwels 'n opdraande stryd. Dit vra moed om in Christus te glo in 'n wereld wat nie elke dag sin maak nie – veral wanneer die lewe jou 'n slag hard bygekom het. Dan moet jy die hart van die evangelie goed ken om by al die kitsoplossings verby te stap wat soos 'n wortel voor jou neus gehou word. Die boek wil vir jou op die ander kant van die evangelie wys: op 'n boodskap wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerheid, vrees, skuldgevoelens en pyn. Stephan Joubert wys in hierdie heruitgawe van sy klassieke boek dat daar ook plek vir twyfelaars en worstelaars by God is.
Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van Die Boodskap: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal. - Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering. - Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
|
You may like...
Exploring Chicago Blues - Inside the…
Rosalind Cummings-Yeates
Paperback
Healthcare Management Control - A…
Michelle Carr, Matthias Beck
Hardcover
R1,522
Discovery Miles 15 220
Blues with a Feeling - The Little Walter…
Tony Glover, Scott Dirks, …
Hardcover
R3,569
Discovery Miles 35 690
|