0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Bible

Buy Now

Ontsluit die Bybel - ?n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R539
Discovery Miles 5 390
You Save: R60 (10%)
Ontsluit die Bybel - ?n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert

Ontsluit die Bybel - ?n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament (Afrikaans, Paperback)

Stephan Joubert

 (sign in to rate)
List price R599 Loot Price R539 Discovery Miles 5 390 You Save R60 (10%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Ontsluit die Bybel: ’n Omvattende Studie oor die Ou en Nuwe Testament is ’n omvattende Bybelreis van Genesis tot Openbaring deur Stephan Joubert en Leonard Maré. Dié Bybelstudie sal soekendes help om dieper te delf in die kosbare waarhede van die Skrif en sodoende nuwe insigte te ontdek op hulle pad na geestelike groei. Ontsluit die Bybel bied 95 studies oor die Nuwe Testament en 71 studies oor die Ou Testament.

Deel 1 van hierdie boek bespreek: “Hoe verstaan en gebruik ons die Bybel reg?” Daarna volg die fokus op die Bybel self in Deel 2 (Ou Testament) en Deel 3 (Nuwe Testament). Die Ou en Nuwe Testament word vir die leser uitgelê deur die ontstaansituasie, opbou, hooffigure en/of hooftemas van elke Bybelboek te bespreek. Dit word afgerond deur ’n verklarende uitleg van sekere kerngedeeltes.

Ontsluit die Bybel begelei die leser in meer as 160 studies om self dieper te delf ten einde die onderskeie Bybelboeke se teologie, opbou, inhoud, doel, verhaalgang en styl te verstaan.

• Bybelstudie ideaal vir groepe of individue.
• 160 studies oor die Ou en Nuwe Testament
• Fokus op die ontstaansituasie, opbou, hooffigure en/of hooftemas van elke boek

Ontsluit die Bybel sal lesers uitdaag om die Bybel boek vir boek dieper te leer ken deur konteks te gee waarmee hulle dan groot vraagstukke kan deurdink en dieper betekenisse kan ontdek - op hul eie of saam met ander.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Stephan Joubert
Dimensions: 244 x 172 x 55mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 1184
ISBN-13: 978-0-638-00972-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The Bible > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The Bible > General
Books > Christianity > The Bible
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Lifestyle
LSN: 0-638-00972-3
Barcode: 9780638009729

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

NKJV Holy Bible - Pink
Hardcover R299 R275 Discovery Miles 2 750
NIV Chronological Study Bible - Holy…
Thomas Nelson Hardcover R1,269 R1,097 Discovery Miles 10 970
Profesie Bybel - Nuwe Testament (Maroen)
Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Hardcover R350 R328 Discovery Miles 3 280
CSB The Invitation New Testament
Csb Bibles By Holman Csb Bibles By Holman Paperback  (1)
R29 R25 Discovery Miles 250
NKJV Gift and Award Bible (Pink)
Thomas Nelson Paperback R269 R247 Discovery Miles 2 470
Die Bybel (Swart)
Hardcover R195 R172 Discovery Miles 1 720
No Greater Love - Experiencing the Heart…
A.W. Tozer, James L. Snyder Paperback R369 R299 Discovery Miles 2 990
Unlocking The Bible - A Unique Overview…
David Pawson Paperback  (6)
R280 R250 Discovery Miles 2 500
NIV Bible Compact Vinyl Blush Pink
Paperback R319 R294 Discovery Miles 2 940
The Greatest Story Ever Told - An…
Bear Grylls Hardcover R410 R366 Discovery Miles 3 660
NLT Deer Baby Bible for Girls (Pink)
Leather / fine binding R359 R330 Discovery Miles 3 300
Die Bybel
Hardcover R195 R180 Discovery Miles 1 800

See more

Partners