0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > Personal Christian testimony & popular inspirational works

Buy Now

In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste - 'n Jaar Van Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R215
Discovery Miles 2 150
You Save: R35 (14%)

In Die Teenwoordigheid Van Die Allerhoogste - 'n Jaar Van Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback)

Stephan Joubert

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R215 Discovery Miles 2 150 You Save R35 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde węreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jy’s reg!

Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. ’n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog moontlik. Om God se vrede te ervaar, daardie vrede wat jou elke dag soos ’n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So ’n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na ’n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur ’n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar. Geniet hierdie jaarprogram.

Gebruik dit as jou bousteen vir jou jaar van geestelike groei. Dan gaan dit die opwindendste een ooit wees.

General

Imprint: LUCA
Country of origin: South Africa
Release date: November 2021
Authors: Stephan Joubert
Dimensions: 234 x 153 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-77635-389-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > Personal Christian testimony & popular inspirational works
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > Personal Christian testimony & popular inspirational works
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Christianity > Christian Religious Experience
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-77635-389-7
Barcode: 9781776353897

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners