0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (6)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Die Kremetartekspedisie (Afrikaans, Paperback): Wilma Stockenstrom Die Kremetartekspedisie (Afrikaans, Paperback)
Wilma Stockenstrom
R350 R312 Discovery Miles 3 120 Save R38 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die verhaal van 'n slavin wat as die enigste oorlewende van 'n mislukte ekspedisie in die hart van Afrika haar terugtrek in die hol stam van 'n kremetartboom. In toenemende verlatenheid herleef sy haar vroeëre bestaan: hoe sy as kind in haar tuisdorp gevange geneem en weggevoer is, haar lewe in 'n hawestad aan die ooskus as dienares van verskillende meesters, haar reis saam met haar laaste eienaar en beskermheer, haar lewe in die kremetartboom.

Hierdie belangrike Afrikaanse roman is reeds in verskeie ander tale gepubliseer, o.m. in Engels deur J.M. Coetzee. Die Italiaanse vertaling word bekroon met die Grinzane Cavour-prys in 1988 en in 1995 word die Franse vertaling verwerk vir die verhoog en opgevoer in die Thèâtre de l'Ante in Parys.

"Solank Afrikaans bestaan, sal dié boek waarskynlik die essensie daarvan bly verwarm." – Antjie Krog

Die stomme aarde - 'n Keur (Afrikaans, Paperback): Wilma Stockenstrom Die stomme aarde - 'n Keur (Afrikaans, Paperback)
Wilma Stockenstrom
R380 R339 Discovery Miles 3 390 Save R41 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner, een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen.

The Expedition to the Baobab Tree (Paperback, New Edition): Wilma Stockenstrom The Expedition to the Baobab Tree (Paperback, New Edition)
Wilma Stockenstrom 1
R224 R203 Discovery Miles 2 030 Save R21 (9%) Ships in 9 - 17 working days

Wearily, I take the path to the river, there in the cool to fill my being with the sounds of my sister-being, to refresh myself in the modest scents of pigeonwood and mitzeerie, to let my gaze end in a tangle of monkey ropes and fern arches and the slowly descending leaves, and to find rest, all day long, all night long.

A young slave girl accompanies her owner on an expedition into the African interior in search of a mythical city. In unfamiliar terrain, the party gets lost. One by one, our narrator's companions disappear, leaving her to take refuge in the hollow of a baobab tree. There, she finds the space and will to reflect upon her life's journey, telling her story to the boabab itself. This powerful fable, translated from Wilma Stockenström's original Afrikaans by Nobel Prize-winner J. M. Coetzee, is a remarkable portrait of dislocation and empowerment. It is also a brilliant insight into Cotezee's craft as a writer.

The Expedition To The Baobab Tree (Paperback): Wilma Stockenstrom The Expedition To The Baobab Tree (Paperback)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R148 Discovery Miles 1 480 Ships in 2 - 4 working days

A slave woman is the only survivor of a failed expedition into the depths of Africa. She shelters in the hollow trunk of a baobab tree where she relives her earlier existence in a state of increasing isolation.

How she was captured in her hometown and taken away as a child, her life in a harbour city on the eastern coast as servant to different masters, her journey with her last owner and protector, and her life in the baobab tree.

Abjagter wat so lag (Afrikaans, Paperback): Wilma Stockenstrom Abjagter wat so lag (Afrikaans, Paperback)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R293 Discovery Miles 2 930 Ships in 2 - 4 working days

Hierdie roman het as verteller 'n eenkantvrou en oujongnooi wat (op 'n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as 'n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, 'n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos 'n "uitverkorene" gelyk het. So peins die verteller aan die einde van 'n lewe waarin sy, soos sy elders se, "by die dood ingeboek" was: "Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op ... maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid."

Hierdie Mens (Paperback): Wilma Stockenstrom Hierdie Mens (Paperback)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 2 - 4 working days

Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenstrom se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur ’n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van ’n ironiese self-beskouing, ’n belee aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses.

Uitdraai (Afrikaans, Book): Wilma Stockenstrom Uitdraai (Afrikaans, Book)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R138 Discovery Miles 1 380 Ships in 2 - 4 working days
Eers Linkie Dan Johanna (Afrikaans, Book): Wilma Stockenstrom Eers Linkie Dan Johanna (Afrikaans, Book)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R138 Discovery Miles 1 380 Ships in 2 - 4 working days
Spieel Van Water (Afrikaans, Book): Wilma Stockenstrom Spieel Van Water (Afrikaans, Book)
Wilma Stockenstrom
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R127 Discovery Miles 1 270 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Protector's Pledge
Marina J Bowman Hardcover R444 Discovery Miles 4 440
Mars: The Law of Insolvency in South…
Eberhard Bertelsmann, Juanitta Calitz, … Hardcover R2,695 R2,237 Discovery Miles 22 370
Varieties of Alternative Economic…
Richard Westra, Robert Albritton, … Hardcover R3,793 Discovery Miles 37 930
174-216
Nicola Preuss, Caroline Meller-Hannich, … Hardcover R4,406 Discovery Miles 44 060
Find Your People - Building Deep…
Jennie Allen Hardcover R595 R513 Discovery Miles 5 130
The Simple Guide To Diabetes - A Helpful…
Barbara Trisler Hardcover R762 Discovery Miles 7 620
Halloween Coloring Book - For Kids Ages…
Young Dreamers Press Paperback R248 Discovery Miles 2 480
Gothic Science Fiction - 1818 to the…
S. Macarthur Hardcover R3,231 Discovery Miles 32 310
Bluey: Bluey and Friends Sticker…
Bluey Paperback R135 R125 Discovery Miles 1 250
Endangered Orcas
Monika Wieland Shields Book R612 R566 Discovery Miles 5 660

 

Partners