0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (7)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments

Blitsvinnige Rosie: Madeleen Theron Blitsvinnige Rosie
Madeleen Theron; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R180 R150 Discovery Miles 1 500 Save R30 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Diep, diep in ‘n geheime woud lê Perdeskoenbos, teen die hange van die
Helderberg, langs die blou Elkerivier. Die dorp is so diep in die geheime
woud weggesteek dat geen mens dit ooit sal vind nie.

Die wonder van verheerliking: Gert Buys Die wonder van verheerliking
Gert Buys; Illustrated by Henriette Mulder
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R55 R50 Discovery Miles 500 Save R5 (9%) Ships in 7 - 10 working days

Oor die lewe na die dood is daar al baie geskryf en bespiegel. Mense vra vrae oor die dood wat telkemale met sogenaamde “logiese” denke en verkeerde inligting beantwoord word – dit lei tot wanpersepsies wat nie strook met die Woord van God nie. Sommige mense beweer dat die hel nie bestaan nie, ander dat die mens se lewe met die dood finaal beёindig word, of dat jou energie voortgedra word deur jou kinders. Verkeerde persepsies doen skade en laat mense onnodig twyfel oor soms eenvoudige antwoorde en verklarings.
Hierdie boekie gee enkele riglyne rakende hierdie belangrike tema en lei ons behoedsaam in die misterievolle eindfase van God se groot heilswerk.

Ken Jou Storie bundel 2017 4 tot 6 jaar: Verskeie Ken Jou Storie bundel 2017 4 tot 6 jaar
Verskeie; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R200 R180 Discovery Miles 1 800 Save R20 (10%) Ships in 7 - 10 working days

Reeks van kort stories vir ouderdom 4 tot 6 jaar.

Ken Jou Storie bundel 2017 7 tot 9 jaar: Verskeie Ken Jou Storie bundel 2017 7 tot 9 jaar
Verskeie; Illustrated by Alex van Houwelingen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R250 R220 Discovery Miles 2 200 Save R30 (12%) Ships in 7 - 10 working days

Reeks van kort stories vir ouderdom 7 tot 9 jaar.

My Lewe terug in balans: Jannie Botha My Lewe terug in balans
Jannie Botha; Illustrated by Henriette Mulder
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R90 R85 Discovery Miles 850 Save R5 (6%) Ships in 7 - 10 working days

Elke mens sal een of ander tyd in sy of haar lewe ‘n krisis ervaar. Krisisse hoef nie altyd groot en dramatiese dinge en gebeure te wees nie. In my leef-wêreld meet ons die krisis in ‘n mens se lewe gewoonlik aan die dood. Daar is dood in die familie. Hierdie krisis kan normaal wees in die sin dat iemand ‘n hoë ouderdom
bereik het, en ‘n mooi lewe gehad het. Ander krisisse is weer totaal anders want ‘n motorongeluk, vroeë siekbed of ‘n moord het die dood meegebring.

Sas en die renosterdiewe: Alex van Houwelingen Sas en die renosterdiewe
Alex van Houwelingen; Marié Jordaan
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R180 R150 Discovery Miles 1 500 Save R30 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Sas verkyk hom aan die diere. Dis die naaste wat hy nog ooit aan
renosters was en hy voel hoe sy hart warm en opgewonde in sy
borskas klop. In sy geestesoog sien hy homself oor ‘n paar jaar tussen
hulle rondloop in ‘n wildbewaarder uniform.

The miracle of transfiguration: Gert Buys The miracle of transfiguration
Gert Buys; Illustrated by Henriette Mulder
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R55 R50 Discovery Miles 500 Save R5 (9%) Ships in 7 - 10 working days

There exist a lot of literature, as well as speculation about life after death. People do ask questions about death, and those are often answered with so-called “logical” thinking or misinformation - leading to ideas that are not in context with the Word of God. Some people claim that there is no hell, others claim that death is the final end to life, or that your “energy” continue to exist in your children, which then supposedly would be eternal life. Wrong perceptions cause damage and sometimes lead people to unnecessarily doubt the simple answers and explanations in the Word of God.
This booklet serves as a guideline concerning this important subject and then leads us cautiously to the mystery of the last phase of Gods salvation.

Hier's 'n muis: Alex van Houwelingen Hier's 'n muis
Alex van Houwelingen; Louis Botha
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R120 R100 Discovery Miles 1 000 Save R20 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Koerie Kerkmuis bly in die kerk se kantoor. Hy het vir hom `n snoesige huisie gebou agter die houtpaneel in `n stil hoekie van die vertrek. Hy het net een wens, en dit is om `n regte
egte mensetand in die hande te kry. Maar dit kos baie geld, en waar gaan `n arme kerkmuis dít vandaan kry?

Leonard se groot gril: Ruan Smith Leonard se groot gril
Ruan Smith; Nadine van Rooyen
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R120 R100 Discovery Miles 1 000 Save R20 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Hakkelstert Hiëna het nog nooit so geluid in die bos gehoor nie. Hy kyk bang na die berg. Is dit dalk die berg wat so raas? Al die hare op sy rug staan regop…Die gegrom kom diep, diep vanuit die bos…

Riempies en Rampies en die rooibye: Benne en Elani Buys Riempies en Rampies en die rooibye
Benne en Elani Buys; Illustrated by Ruan Smith
Sold By Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
R180 R150 Discovery Miles 1 500 Save R30 (17%) Ships in 7 - 10 working days

Wanneer Riempies en Rampies mekaar ontmoet, ontaard dit in 'n groot gestoeiery. Wat hulle nie besef nie, is dat hulle kort-kort aan Koningin Rooiby en haar manne se nes stamp…

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bennett Read Aerovac (2.0) Vacuum…
 (16)
R729 Discovery Miles 7 290
GodFall
R1,399 R189 Discovery Miles 1 890
Blinde Mol Of Wyse Uil? - Hoe Om Met…
Susan Coetzer Paperback R313 R49 Discovery Miles 490
Complete Clumping Cat Litter (5kg)
R77 Discovery Miles 770
Sony PlayStation 5 Slim Console (Glacier…
R15,299 R12,999 Discovery Miles 129 990
The Expendables 2
Sylvester Stallone, Jason Statham, … Blu-ray disc  (1)
R64 Discovery Miles 640
Tenet
John David Washington, Robert Pattinson Blu-ray disc  (1)
R54 Discovery Miles 540
MyNotes A5 Rainbow Bands Notebook
Paperback R50 R42 Discovery Miles 420
Sony PULSE Explore Wireless Earbuds
R4,999 R4,749 Discovery Miles 47 490
Docking Edition Multi-Functional…
R1,099 R799 Discovery Miles 7 990

 

Partners