0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (28)
  • R50 - R100 (38)
  • R100 - R250 (27)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Showing 1 - 25 of 93 matches in Opvoedkunde

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) In stock

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Lees! Pretdag (Afrikaans, Paperback): Pearson Slimkoppe Lees! Pretdag (Afrikaans, Paperback)
Pearson
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) In stock

Pretdag is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees. Die kleurryke prente vertel die stories en die teks daarby is eenvoudig. Vlak 1 bied vier prettige boekies - Hallo!; Een, twee, drie; Pretdag; en Weg! - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort sinne te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 2 se avonture aan te durf.

Slimkoppe Afrikaans Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley Slimkoppe Afrikaans Gr 5: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley
R60 R53 Discovery Miles 530 Save R7 (12%) In stock

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Wiskunde Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreŽls te hersien en te konsolideer.

Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:

- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom

- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreŽls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen

- Kassies met belangrike taal- en spelreŽls aan die begin van elke nuwe afdeling

- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreŽls te bemeester

- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.

- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ín Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ín Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ín spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ín Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback): M Faure, Gill Maree Slimkoppe Afrikaans: Gr 3 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
M Faure, Gill Maree
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound): A. Koopman, A. Connelly Slimkoppe Vaardighede Doolhowe (Afrikaans, Staple bound)
A. Koopman, A. Connelly
R50 R44 Discovery Miles 440 Save R6 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers en oppassers.

Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback)
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Wiskunde Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, M. Dudley Slimkoppe Afrikaans Gr 4: Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, M. Dudley
R60 R53 Discovery Miles 530 Save R7 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Toetse, plus al die antwoorde. Riglyne om vordering to assesseer en probleemareas te identifiseer. Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.

Slimkoppe Vaardighede Sompare - Slimkoppe Vaardighede: Sompare: Graad 2 Gr 1 - 3 (Afrikaans, Staple bound): Gill Maree, Gene... Slimkoppe Vaardighede Sompare - Slimkoppe Vaardighede: Sompare: Graad 2 Gr 1 - 3 (Afrikaans, Staple bound)
Gill Maree, Gene Peters
R50 R44 Discovery Miles 440 Save R6 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesserings-beleidsverklaring (KABV) Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke Stap-vir-stap instruksies en antwoorde Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Lees Storiebundel (Afrikaans, Paperback)
R170 R150 Discovery Miles 1 500 Save R20 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Afrikaans KABV Gr 1 (Afrikaans, Paperback)
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound): B.J. Willemburg, M. Dudley Slimkoppe Vaardighede Berekeninge Gr 6 (Afrikaans, Staple bound)
B.J. Willemburg, M. Dudley
R50 R44 Discovery Miles 440 Save R6 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies and antwoorde.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing: Grade 5 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Skryf En Skoonvee Kleure (Afrikaans, Staple bound): A. Connelly Slimkoppe Skryf En Skoonvee Kleure (Afrikaans, Staple bound)
A. Connelly
R70 R62 Discovery Miles 620 Save R8 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Hierdie boekie vorm deel van die kleurvolle Slimkoppe skryf-en-vee-reeks wat deur praktiserende Suid-Afrikaanse opvoeders betrokke by Vroeekinderjareontwikkeling geskep is. Die boekies is ontwerp om voorskoolse leerders (3 tot 5 jaar) sleutelkonsepte te help ontwikkel en om seker te maak hulle leer ordentlik skryf en teken ter ondersteuning van die latere leerproses.

Slimkoppe Afrikaans Gr R (Afrikaans, Paperback): Robyn Brice, Anne Thaway Slimkoppe Afrikaans Gr R (Afrikaans, Paperback)
Robyn Brice, Anne Thaway
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Hierdie Slimkoppe-werkboek is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf spesiaal vir graad R-leerders en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Toetse: Wiskunde Graad 7 - Oefentoetse (Afrikaans, Paperback): B.J. Willemburg Slimkoppe Toetse: Wiskunde Graad 7 - Oefentoetse (Afrikaans, Paperback)
B.J. Willemburg
R60 R53 Discovery Miles 530 Save R7 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Slimkoppe Vaardighede Woordsomme Gr 1 - 3 (Afrikaans, Paperback): Gill Maree Slimkoppe Vaardighede Woordsomme Gr 1 - 3 (Afrikaans, Paperback)
Gill Maree 1
R50 R44 Discovery Miles 440 Save R6 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Slimkoppe Vaardigheidsboek met Woordsomme is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

Slimkoppe Wiskunde Gr 7: Stuidiegids (Afrikaans, Paperback): Slimkoppe Wiskunde Gr 7: Stuidiegids (Afrikaans, Paperback)
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke - Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers. Helder, kleurryke illustrasies wek belangstelling en sorg vir humor. Ouer, slimmer, snaakser Slimkoppe met wie kinders hulle kan identifiseer. Voordele - Help kinders wiskunde oefen en hersien. Graadsewes sal dol wees oor leer saam met die koel, moderne, ondeunde karakters. Hierdie titel bevat relevante, vermaaklike werkbladsye vir Wiskunde en volg, soos al die titels in die reeks, die nuutste SA kurrikulum.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, B.J. Willemburg, C.... Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, …
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen.

Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing Gr 4 (Afrikaans, Paperback): S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber Slimkoppe Vaardighede: Probleemoplossing Gr 4 (Afrikaans, Paperback)
S. Lombard, M. Markides, J. Scheiber
R55 R49 Discovery Miles 490 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Kies slim vir ? skitterende toekoms!. Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Stap-vir-stap instruksies en antwoorde. Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie.

Slimkoppe Vaardighede: Ek is vier: Preschool (Afrikaans, Paperback): C. Bloch, A. Connelly, A. Koopman, J. Price Slimkoppe Vaardighede: Ek is vier: Preschool (Afrikaans, Paperback)
C. Bloch, A. Connelly, A. Koopman, J. Price
R85 R75 Discovery Miles 750 Save R10 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Slimkoppe Vaardighede Knip en Plak (Afrikaans, Staple bound): A. Koopman, A. Connelly Slimkoppe Vaardighede Knip en Plak (Afrikaans, Staple bound)
A. Koopman, A. Connelly
R50 R44 Discovery Miles 440 Save R6 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Ontwikkel kernvaardighede vir voorskoolse kinders. Geskryf deur spesialiste in kleinkindontwikkeling. Aantekeninge vir ouers en oppassers.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Nuwe Alles-in-Een Voorskoolse…
Mart Meij Paperback R125 R99 Discovery Miles 990
Tweede Kanse
Stefan Enslin Paperback  (1)
R172 Discovery Miles 1 720
Lees en Luister: Diere Klankboek met 45…
Human & Rousseau, AZ Books Hardcover R245 R211 Discovery Miles 2 110
Monsterrugby
Fanie Viljoen Paperback R135 R116 Discovery Miles 1 160
Kaarte - 'n Pretereis Deur Die Lande…
Aleksandra Mizielinska, Daniel Mizielinski Hardcover R350 R329 Discovery Miles 3 290
[email protected]
Carina Diedericks-Hugo Paperback R170 R146 Discovery Miles 1 460
Die Selfsugtige Songololo
Vanessa Tedder Paperback R80 R63 Discovery Miles 630
Kringe in 'n bos - Studiegids
Paperback R142 Discovery Miles 1 420
Onder My Vel - Die Storie Van Hoe Ons…
Sindiwe Magona, Nina G. Jablonski Paperback R125 R108 Discovery Miles 1 080
ReŽnboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Maritha Snyman Paperback R210 R181 Discovery Miles 1 810

 

Partners