Books > Children's & Educational > Fiction > Teenage romance
|
Buy Now
Saterdag Val Ek Vir Jou (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720
You Save: R28
(14%)
Other Buying Options
Seller Price
R220
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
|
Saterdag Val Ek Vir Jou (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R200
Loot Price R172
Discovery Miles 1 720
You Save R28 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde
nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet
Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is. Toe sy
haarself een Saterdag op Valentynsdag op ’n troue bevind, ontmoet
sy vir Phoebe: ’n hopeless romantic wat met haar hart in plaas
van haar kop dink. Vyf weke, belowe Phoebe. Dis al wat sy nodig het
om vir Delia op ’n meisie verlief te maak. Daar volg ’n reeks
warrelwind afsprake en ’n weddenskap wat haar hele lewensuitkyk
kan maak of breek. Delia het net nie in ag geneem dat die meisie
wat uit sonskyn en reënboë aanmekaargesit is dalk die een kan
wees wat haar hart gaan steel nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.