|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
Het jy geweet daar's 'n gaatjie in die middel van die see? En het
jy al gehoor van Gaggavrotstad? Die stories vol byklanke en
liedjies is 'n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en
avonture! Stories op die CD: Onder die see, ja; Atlantis; Merlyn -
die Begin; Oom Oktavius; Skooldae; Gaggavrotstad; Opsaal;
Walvis-avontuur; Die Springbokkems; Poseidon.
 |
Blue Girl
(Hardcover)
Caroline Lockhart; Illustrated by Caroline Lockhart
|
R553
Discovery Miles 5 530
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Night Monster
(Hardcover)
Melissa S Meyer; Cover design or artwork by Aaron Meyer
|
R777
Discovery Miles 7 770
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat,
word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture
voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedleende seun, Trompie
word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin -
wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai.
In hierdie omnibus, wat nog drie boeke van die gewilde
Saartjie-reeks bevat, gaan Saartjie en Galpil 'n weddenskap aan om
te sien wie is bang vir spoke, Saartjie besluit dat die Drie
Muskiete 'n kliek moet vorm, die groepie vriendinne reel 'n
hipnose-konsert en Saartjie kry 'n kerel. Saartjie het ’n sjarme
wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie
en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!
|
You may like...
Miss Behave
Malebo Sephodi
Paperback
(12)
R302
Discovery Miles 3 020
|