|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
 |
A Tale of Two Fishermen
(Hardcover)
Michael McAllister; Illustrated by Dinu Udara; Edited by Marilyn J Keenan
|
R559
R513
Discovery Miles 5 130
Save R46 (8%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
 |
Stone Garden
(Hardcover)
Tuula Pere; Illustrated by Andrea Alemanno
|
R669
R628
Discovery Miles 6 280
Save R41 (6%)
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter,
draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe
het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in
ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom - sy enigste hoop
is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin
soek?
Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar
was verskeie herdrukke. Hierdie is die tiende titel in die
Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit
is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is
die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die
vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Saam met n
groep kinders van Leliesvlei se hoerskool, en onder toesig van
meneer Basson, gaan Jasper die Wildtuin besoek. Maar op pad
daarheen - en nogal op n steil bergpas en in gietende reen van n
Laeveldse donderstorm - raak die bus waarmee hulle reis onklaar. En
lank nadat die donderstorm bedaar het, staan die logge ou rooi
gevaarte nog al die tyd langs die pad, te steeks om n wiel te
verroer. Intussen begin dit reeds donker word en meneer Basson word
onrustig. Nou nie heeltemal met meneer Basson se toestemming nie,
besluit Jasper en sy drie maats dat hulle die wereld moet gaan
verken en kyk of hulle nie hulp kan kry nie. En ja werklik, voordat
hulle baie ver gevorder het, hoor hulle die gedreun van n
vragmotor, wat hulle na n afgesonderde plaashuis lei. Omhul deur
die waas van geheimsinnigheid, le die huis tussen die bosse, sonder
n lig of enige ander teken van lewe, behalwe die vragmotor wat
daar staan. Jasper se kort hare gaan staan nog regopper as
gewoonlik, maar hy besluit om deur te druk met sy ondersoek. Hy is
immers die leier van die Viermanskap. Maar hy moes liewer net daar
omgedraai en teruggestap het skoolbus toe. Dit sou beter gewees het
vir almal
Kom deel in die avonture van Jasper!
Elise is eensaam, en sy is vir alles bang. Sy bly alleen in haar
huis en praat met niemand nie. Maar op n dag gebeur iets
ongewoons. n Blou papiervliegtuig vlieg by haar venster in. En
kort daarna is daar n klop aan haar deur. Eers wil sy nie oopmaak
nie. Maar dan doen sy dit tog. En die onverwagse kuiergas verander
haar lewe heeltemal. Dit het uiteindelik weer KLEUR!
"For fans of Holly Jackson and Karen M McManus." The Observer "An
awesome book, full of mystery, friendship and sass. ***** " The Sun
"Fun, twisty and insightful...will keep you on the edge of your
seat." Adiba Jaigirdar, YA Book Prize winning author of Hani and
Ishu's Guide to Fake Dating "I'll make it clear from the start: I
did not kill Hugh Henry Van Boren. I didn't even help. Well, not
intentionally." When Hugh Henry Van Boren, one of the most popular
and richest kids in Jess Choudhary's school, is found dead, the
student body is left reeling and wondering who the murderer could
be... Jess, a student under strict instructions to keep her record
clean or risk losing her scholarship, finds herself at the centre
of the investigation when it's revealed that Hugh died in the exact
same way as a character in a short story she wrote. And then Jess
receives an anonymous text thanking her for the inspiration. With
time running out, Jess knows if she doesn't solve this mystery
she'll finally have something in common with Hugh Henry. She'll be
dead too.
Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, 'n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan 'n goeie change of scene vir haar wees.
Dit sal haar gedagtes afvat van Richfire Arts Academy, die kunsteskool waar sy so graag wil inkom. Maar die platteland is vol verrassings. En kansvatters.
Sal sy vir Dedda en Oumie kan help as die slymerige George sy flikkers kom gooi?
|
|