|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories
 |
Vegetable Souffle
(Hardcover)
Michaela R. Johnson; Contributions by Barbara A Johnson, Tucker D Johnson
|
R496
Discovery Miles 4 960
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Herontdek die tydlose verhaal van Die drie varkies met ons
betowerende opwipboek! Drie varkies besluit om vir hulle huisies te
bou, maar hulle sal moet oppas vir die wilde, wrede wolf.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke
dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die varkies se huisies
te verken en hul slim eskapades te aanskou. Hierdie interaktiewe
boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke
storievertelling met lieflike illustrasies.
Herontdek die tydlose verhaal van Gouelokkies en die drie
bere met ons betowerende opwipboek! Wanneer Mamma Beer, Pappa Beer
en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein
Gouelokkies hulle huisie binne. Toe die bere terugkom, wag daar ’n
groot verrassing op hulle . . .
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei.
Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus
beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou.
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy
assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in
hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas
Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie
bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-
stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige
illustrasies.
The antics of Bomani and his friends will provide hours of
entertainment, as well as afford parents and caregivers wonderful
opportunities to teach lasting life lessons to children. As you
read Bomani the Meerkat you will be reminded of the classic stories
of your youth. There are 3 different stories in the book. Each
story is followed by a reflection, a Bible verse, a short prayer
and an activity.
When I'm faced with a Pilkey fan looking to branch out, this graphic novel is the first book I reach for... If eight books aren't enough, the spinoff series, Agents of S.U.I.T., continues the fun." ―The New York Times With more than four million copies in print, #1 New York Times-bestselling author John Patrick Green's goofy graphic novel series is a colossal comics hit! Join super spy alligator duo MANGO and BRASH as they surf the sewers and fight the forces of evil. When a cruise captain is found drifting at sea and delirious, the search begins for his missing ship and passengers! Did it sink? Was it boat-napped? Are supernatural forces at play? And can the InvestiGators unravel this maritime mystery before a second cruise befalls a similarly unfathomable fate? Seas the day and find out in this new nautical adventure! Collect all the books in the #1 bestselling InvestiGators series:
InvestiGators
Take the Plunge
Off the Hook
Ants in Our P.A.N.T.S.
Braver and Boulder
Heist and Seek
All Tide Up
Class Action
Case Files
Weather or Not
After the mischievous little Fly helped Mula the sleepy tiger to
wake up and get energized, and help Svadi the snooty monkey to let
go of what others think, they're back to help Mani the elephant!
Give yoga a try with Mula and Friends! Â Mani is a very
unsure elephant. But when she takes some big deep breaths and
listens to her heart, Mani discovers that she knows exactly who she
is – no compliments needed!  Book 3 in the Mula and
Friends series: Mula and Friends is a beautifully-illustrated
picture book series that promotes mindfulness and provides young
readers with a soft introduction to yoga. The fun characters and
easy yoga poses promote a happy, healthy lifestyle and encourage
young readers to relax and unwind.
Billy is one of four teens chosen as the finalists in the Wild2Save Eco competition. They get to spend a long weekend in the Kruger National Park, competing to win a bursary to study conservation. But even on their first night in the bushveld, they run into a group of rhino poachers and land in grave danger. With the help of a mysterious "boy" and the Whistleblower, the four friends are able to thwart the poachers' plan and expose the villains.
Dit is 'n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken
die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen?
Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!
Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters
en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies.
"Dit was 'n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy
speelgoed weg, baljaar in die bad en lees 'n lekker slaaptydstorie.
Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!
Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en
kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd."
Adriaan wen 'n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld 'n
fees bywoon. Hy behoort seker al te weet dat die Internasionale
Speurdiens gereeld die resultaat van kompetisies bewimpel soos dit
hulle pas. En Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat
Adriaan onraad vermoed . . . Hulle besef gou van die deelnemers is
robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-reeks. Wie
is wie? Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie
wen nie!
Voel jy ooit asof jy nie heeltemal inpas nie? Jy is nie alleen nie! In
die nuutste Hondman staar ons dapper hond sy grootste
uitdaging nog in die gesig. Hondman word onregverdig beskuldig en tronk
toe gestuur. Terwyl sy vriende sy onskuld probeer bewys, moet Hondman
uitvind waar hy werklik hoort. Kan hy sy plek in beide die honde- en
mensewêreld vind?
Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se
gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en
verken universele positiewe temas.
Tjoppie is baie opgewonde - maar ook 'n bietjie op sy senuwees - om 'n
nuwe lid van hulle gesin te verwelkom. Toe die voordeur uiteindelik
oopgaan, sien Tjoppie 'n oulike klein hondjie met 'n pienk rokkie aan.
Dit is sy nuwe sussie, Tjippie! Tjippie lyk baie bang. Maar Tjoppie en
sy beste maat Fluit-Fluit sal haar sommer gou tuis laat voel.
|
You may like...
Blood Trail
Tony Park
Paperback
R310
R281
Discovery Miles 2 810
|