|
|
Books > Children's & Educational
’n Pretdraf?
Dit klink na groot pret!
Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.
Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te
wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat
Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie.
Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie
…
Reflecting the key recommendations of of the Curriculum for
Excellence, Scottish Heinemann Maths provides a programme of
activites and gives advice on how to use the materials to help make
your children successful, confident learners.
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind
wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis
mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel
kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke
bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop
spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du
Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige
krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in
beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee
dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer
lees het, en hy se een van die grootste struikelblokke was om
toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. "My kinders het
grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in
Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir
hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke
fokus, sonder 'n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die
Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou 'n leesreeks skryf wat
vir lesers - en ouers! - 'n prettige storie in elke boek bied, met
hope humor."

Pickle sleeps tightly against Mama every night in the mountain. Early
every morning, the whole troop of baboons start searching for food.
Sometimes there isn't enough food in the mountain and on the beach.
Then they have to go to the village. A mean man wants to chase Pickle
and Mom out of a marula tree. But the woman and little girl who live
there don't mind that they came to visit. Pickle now knows they have
friends in the village.
Whisper lives in a circus. Even though she's just a cub, the lion tamer
already starts teaching her tricks. Whisper's heart is sore. She
doesn't want to do tricks like Mama and be in a cage. Mama tells
Whisper that they come from Africa and were born to be free. They are
rescued from the circus and taken to South Africa. There they are free
to climb trees and roll in the grass.
Nick Brooks's Promise Boys is a trailblazing, blockbuster YA
mystery about three teen boys of colour who must investigate their
principal’s murder to clear their own names. For fans of Angie
Thomas, Jason Reynolds, and Karen McManus. The Urban Promise Prep
School vows to turn boys into men. As students, J.B., Ramón, and
Trey are forced to follow the prestigious "program's" strict rules.
Extreme discipline, they’ve been told, is what it takes to be
college bound, to avoid the fates of many men in their
neighborhoods. This, the Principal Moore Method, supposedly saves
lives. But when Moore ends up murdered and the cops come sniffing
around, the trio emerges as the case's prime suspects. With all
three maintaining their innocence, they must band together to track
down the real killer before they are arrested. But is the true
culprit hiding among them? This gripping thriller shines a glaring
light on how the system too often condemns Black and Latinx teen
boys to failure before they’ve even had a chance at success.
'Thrilling . . . Promise Boys will stay with you long after the
last page' – Karen M. McManus, author of One of Us Is Lying
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde!
Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om
kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde
wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde!
Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus
deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en
gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.