|
Books > Children's & Educational
|
Asterix in Spanje
(Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
|
R190
R140
Discovery Miles 1 400
Save R50 (26%)
|
Ships in 4 - 8 working days
|
|
Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos
Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se
seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help. Asterix en
Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom
Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen ’n oeros
baklei en die nukke van die astrante Pepe trotseer ... Asterix in
Spanje is die 14de boek in die gewilde Asterix-reeks.
Riek en Niek het 'n plan ... 'n Slim plan om Sakke en Sakke vol
geld by die skool se markdag te maak. Maar dan steel nare Nanja
hulle idee. En boonop vertel sy vir die Hele skool Riek en Niek
gaan roomys maak wat soos blomkool en spinasie smaak ... Bleg!
Niemand gaan dit koop nie! Kan Riek en Niek aan 'n plan dink om
Nanja terug te betaal en vet pret by die markdag te he?
Toe die vyf vriende ’n antieke kaart ontdek wat hulle na ’n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in ’n ware skattejag. George en Timmy het hond se gedagtes oor wie nou eintlik die skurk is ... maar kan die vyf vriende saamwerk om die raaisel op te los?
Michael's dream is to go from being an unknown pup to a Hollywoof
sensation and global su-paw-star. But becoming famous is no walkies
in the park... How long will it take Michael's fellow inhabitants
of Snuffles-by-Sea to recognise his amazing talent? And with the
help of his trusty sidekick, Stanley Big Dog, what can possibly go
wrong?
Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy
koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou.
Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel.
Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat
hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets:
neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in ’n
teaterproduksie en beroof selfs ’n bank! Sal hulle die geld kan
terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul? Asterix
en die koperpot is die 13de boek in die gewilde Asterix-reeks.
|
You may like...
Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog
Paperback
R230
R184
Discovery Miles 1 840
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R185
Discovery Miles 1 850
Dryf
Cecilia Steyn
Paperback
R280
R241
Discovery Miles 2 410
|