|
Books > Children's & Educational
Dis die eerste oop naweek vir die graad 8’s. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos ’n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om ’n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?
En dan is daar die mans met die swart pakke – wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie … Wat sou dit wees waarna hulle soek?
Hoërskool is nie vir sissies nie!
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir
Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed,
om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde
wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde!
Kleuters te wees. ‘n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus
deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en
gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.
Get the first four books in this mega-selling series in one brilliant Wimpy Kid set - the funniest books you'll ever read!
- Diary of a Wimpy Kid
- Diary of a Wimpy Kid: Rodrick Rules
- Diary of a Wimpy Kid: The Last Straw
- Diary of a Wimpy Kid: Dog Days
|
Ripple
(Paperback)
Jesse Bennett
|
R392
R322
Discovery Miles 3 220
Save R70 (18%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Science Bug International is an exciting and comprehensive science
programme that has been designed to make sure your children never
stop asking questions about their world! This Workbook contains
questions from the Topic Book plus additional questions to
reinforce and extend learning. With full and comprehensive coverage
of the skills and knowledge required for curriculum attainment,
Science Bug International will help you to nurture and inspire your
young scientist.
|
You may like...
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R199
Discovery Miles 1 990
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R174
Discovery Miles 1 740
|