|
Books > Gardening > Gardening: plants > Fruit & vegetables
 |
Tomatoes
(Paperback)
Liberty Hyde Bailey; Introduction by Roger Chambers
|
R258
Discovery Miles 2 580
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Om jou eie groente en kruie te kweek is ’n nuwe tendens wat voortspruit uit die
behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die
planeet om te sien. In Begin jou eie groentetuin rus die twee plattelanders jou toe
om dit te doen deur die nuutste ontwikkelings in te span – van waterbesparing en
permakultuur tot biodinamika en herwinning. En jy hoef nie ’n groot stuk grond te
hê nie. Groentetuine kan op balkonne, in vensterbanke en vertikaal teen mure
aangelê word.
Leer hoe om kompos te maak, watter plante droogtebestand is en watter plante
nie saam geplant moet word nie, in watter streek en seisoen watter plante aard,
hoe om water op te gaar en weer te gebruik asook wat vir onkruid- en pesdoders
ingespan kan word. Die skrywers se raad: deel jou kennis en leer uit mekaar se
foute. Dit maak die eerste groente-oes soveel lekkerder!
|
|