|
|
Books > Children's & Educational > Fiction > General
Fiela en Faan - Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel!
Knibbel! - Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby
uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en
moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in
hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde
standaard.
 |
Pig and Wendy
(Hardcover)
Stefni A Colle; Illustrated by Jacob Colle
|
R414
Discovery Miles 4 140
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
|
Jak is 'n haas, maar snags is hy 'n rowerhaas! Jak wil wortels hê,
maar is sy oë groter as sy maag? Daar is verskillende kleurkodes
wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die
leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die
aanvaarde standaard.
Book 6 in the laugh-out-loud invention series - perfect for fans of
Wimpy Kid and Captain Underpants! Danny Dingle, Super Genius
Inventor, has returned, and this time - it's serious! After an
awful parents' evening, Danny and Percy's friendship is on the
rocks. Thanks to Mr. Hammond spilling the beans about their
couscous-projecting particle accelerator, they've been grounded
until they're twenty-one! And what's more, they've got to compete
against each other in the school's first ever parent-child sports
day. Surely things can't get any worse ... can they? About the
Danny Dingle's Fantastic Finds series: Follow the outrageously
entertaining adventures in the Danny Dingle series, as the
schoolboy inventor and his best friend Percy collect cool stuff for
their box of fantastic finds - and pull out all the stops to beat
the evil genius Gareth Trumpshaw. Filled with comical line drawings
and crazy typesetting, children will love the visual focus of this
book, perfect for reluctant readers. The jam-packed illustrations
and hilarious story will keep them laughing-out-loud for hours.
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat,
word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se
avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as
spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand,
Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats
bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf
in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.
 |
Hello Trees
(Paperback)
Bailey Bezuidenhout
|
R175
R156
Discovery Miles 1 560
Save R19 (11%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
Elkeen het sy eie ster, daarvan is Laura seker. Maar hoe staan sake
met haar boetie Tommie se Pas-My-Op-Hondjie? Het 'n
speelgoedhondjie ook sy eie ster? Om dit uit te vind, bou Laura en
Tommie hulle eie ruimtetuig om na die sterre toe te vlieg. Of hulle
die ster vind, en die tweetjies se wedervaringe op hule sterrereis,
word liefdevol in hierdie verhaal vertel.
Oh! You opened the book. I assume that was an accident? No problem,
accidents happen. I'm not even angry. Just please don't turn the
page! Monster will do anything for you to not open this book, but
what will happen if you do? Young readers will love doing
everything they are asked not to, and turning the pages to discover
Monster's hilarious secret at the end of this funny picture book.
Do Not Open This Book is the hilarious, best-selling new book from
Australian radio DJ and comedian Andy Lee.
Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos
verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige
vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma.
Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en
anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy
mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoë note van haar ma se fluit. Een so ’n
stormnag ontmoet Jana vir !X’uri − ’n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net ’n
velletjie om haar heupe en ’n wit stringetjie krale om haar nek. !X’uri kom uit ’n gat
in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X’uri het gekom
omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.
Stormkind is ’n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele
erfenis van die Boesmans.
 |
Laura se ster
(Afrikaans, Hardcover)
Klaus Baumgart; Illustrated by Klaus Baumgart; Edited by Fantasi Fantasi
1
|
R100
R93
Discovery Miles 930
Save R7 (7%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
|
Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster
uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val.
Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar
die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar
wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge
waavoor jy lief is, moet afskeid neem, word met deernis en begrip
in hierdie verhaal van Laura en haar ster vertel.
|
|